Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 136 results
123.
This is due to there being insufficient disk space for the install to complete on the target partition. Please run the installer again and select a larger partition to install into.
2015-08-26
Dit is die gevolg van onvoldoende spasie vir die afhandeling van die installasie op die teikenverdeling. Loop die installeerder asseblief weer en kies 'n groter verdeling om op te installeer.
124.
This is often due to a faulty CD/DVD disk or drive. It may help to clean the CD/DVD, to burn the CD/DVD at a lower speed, or to clean the CD/DVD drive lens (cleaning kits are often available from electronics suppliers).
2015-08-26
Dit is meestal die gevolg van 'n foutiewe CD/DVD-skyf of aandrywer. Dit kan help om die CD/DVD skoon te maak, die CD/DVD teen 'n laer spoed te sny of om die CD/DVD-aandrywerlens skoon te maak (skoonmaakprodukte is gewoonlik beskikbaar by elektronikawinkels).
125.
This is often due to a faulty hard disk. It may help to check whether the hard disk is old and in need of replacement, or to move the system to a cooler environment.
2015-08-26
Dit is meestal die gevolg van 'n foutiewe hardeskyf. Dat kan help om te kyk of die hardeskyf oud is en vervang moet word, of om die rekenaar na 'n kouer omgewing te skuif.
126.
This is often due to a faulty CD/DVD disk or drive, or a faulty hard disk. It may help to clean the CD/DVD, to burn the CD/DVD at a lower speed, to clean the CD/DVD drive lens (cleaning kits are often available from electronics suppliers), to check whether the hard disk is old and in need of replacement, or to move the system to a cooler environment.
2015-08-26
Dit is dikwels die gevolg van 'n foutiewe CD/DVD-skyf of aandrywer, of 'n foutiewe hardeskyf. Dit kan help om die CD/DVD skoon te maak, die CD/DVD teen 'n laer spoed te sny, die CD/DVD-aandrywerlens skoon te maak (skoonmaakprodukte is gewoonlik beskikbaar by elektronikawinkels), om te kyk of die hardeskyf oud is en vervang moet word of om die rekenaar na 'n koeler omgewing te skuif.
127.
The following file did not match its source copy on the CD/DVD:
2015-08-26
Die volgende lêer verskil van die oorspronklike weergawe op die CD/DVD.
128.
Copying installation logs...
2015-08-26
Besig om installasielogs te kopieer...
134.
Creating user...
2015-08-26
Besig om gebruiker te skep...
140.
Installing additional packages...
2015-08-26
Besig om bykomende pakkette te installeer...
141.
Checking for packages to install...
2015-08-26
Besig met nagaan van pakkette om te installeer...
145.
Downloading package lists...
2015-08-26
Besig met aflaai van pakketlyste...
146.
Downloading package lists (${TIME} remaining)...
2015-08-26
Besig met aflaai van pakketlyste (${TIME} oorblywend)
148.
Error removing ${PACKAGE}
2015-08-26
Fout met verwydering van ${PACKAGE}
149.
Error while installing packages
2015-08-26
Fout tydens die installering van pakkette
150.
An error occurred while installing packages:
2015-08-26
Fout het voorgekom met installasie van pakkette:
151.
The following packages are in a broken state:
2015-08-26
Die volgende pakkette is in 'n gebroke toestand:
152.
This may be due to using an old installer image, or it may be due to a bug in some of the packages listed above. More details may be found in /var/log/syslog. The installer will try to continue anyway, but may fail at a later point, and will not be able to install or remove other packages (possibly including itself) from the installed system. You should first look for newer versions of your installer image, or failing that report the problem to your distributor.
2015-08-26
Dit kan die gevolg wees van die gebruik van 'n ou installasieafbeelding, of as gevolg van 'n fout in een van die bogenoemde pakkette. Meer inligting kan verkry word in /var/log/syslog. Die installeerder sal in elkgeval poog om voort te gaan, maar kan op 'n later stadium misluk en sal nie ander pakkette kan installeer of verwyder (moontlik insluitende homself) vanuit die geïnstalleerde stelsel nie. Jy moet eerstens soek na nuwer weergawes van jou installasieafbeelding en, indien onsuksesvol hiermee, dit by jou verspreider rapporteer.
153.
Error while removing packages
2015-08-26
fout tydens die verwydering van pakkette
154.
An error occurred while removing packages:
2015-08-26
Fout het voorgekom tydens die verwydering van pakkette:
157.
Error copying network configuration
2015-08-26
Fout met kopiëring van netwerkkonfigurasie
158.
An error occurred while copying the network settings. The installation will continue, but the network configuration will have to be set up again in the installed system.
2015-08-26
Fout het voorgekom tydens die kopiëring van die netwerkinstellings. Die installasie sal voortgaan, maar die netwerkkonfigurasie sal weer opgestel moet word in die geïnstalleerde stelsel.
159.
Calculating files to skip copying...
2015-08-26
Besig met berekening van lêers om oor te slaan...
163.
Failed to unmount partitions
2015-08-26
Ontheg van partisies het gefaal
2015-08-26
Ontkoppeling van verdelings het misluk
164.
The installer needs to commit changes to partition tables, but cannot do so because partitions on the following mount points could not be unmounted:
2015-08-26
Die installeerder moet wysigings aanbring aan die partisietabelle, dit kan egter nie gebeur nie want partisies in die volgende hegpunte kon nie ontheg word nie:
2015-08-26
Die installeerder moet wysigings aanbring aan die verdelertabelle, dit kan egter nie gebeur nie want verdelings in die volgende koppelingspunte kon nie ontkoppel word nie:
165.
Please close any applications using these mount points.
2015-08-26
Sluit asseblief alle toepassings af wat die volgende koppelpunte gebruik:
166.
Would you like the installer to try to unmount these partitions again?
2015-08-26
Wil jy dat die installeerder poog om hierdie partisies weer te ontheg?
2015-08-26
Wil jy dat die installeerder poog om hierdie verdelings weer te ontkoppel?
167.
Do you want to return to the partitioner?
2015-08-26
Wil jy na die partisieprogram terugkeer?
2015-08-26
Wil jy terugkeer na die verdelingsprogram?
168.
Some of the partitions you created are too small. Please make the following partitions at least this large:
2015-08-26
Sommige van die partisies wat jy geskep het is te klein. Ken asseblief ten minste die volgende grootte toe aan die partisies:
2015-08-26
Sommige van die verdelings wat jy geskep het is te klein. Ken asseblief ten minste die volgende grootte toe aan die verdelings:
169.
If you do not go back to the partitioner and increase the size of these partitions, the installation may fail.
2015-08-26
Indien jy nie terugkeer na die partisieprogram en die grootte van hierdie partisies vermeerder nie, kan die installasie faal.
2015-08-26
Indien jy nie terugkeer na die verdelingsprogram en die grootte van hierdie verdelings vermeerder nie, kan die installasie misluk.
170.
System Configuration
2015-08-26
Stelselkonfigurasie
172.
Network configuration
2015-08-26
Netwerkkonfigurasie
173.
Software selection
2015-08-26
Sagtewarekeuse
175.
Language
2015-08-26
Taal
176.
Prepare
2015-08-26
Berei voor
177.
Timezone
2015-08-26
Tydsone
178.
Keyboard
2015-08-26
Sleutelbord
179.
Disk Setup
2015-08-26
Skyfopstelling
180.
User Info
2015-08-26
Gebruikerisnligting
182.
installation process
2015-08-26
installasieproses
183.
Checking for installer updates
2015-08-26
Besig met nagaan van installeerderbywerkings
184.
Reading package information
2015-08-26
Besig met lees van pakketinligting
185.
Updating package information
2015-08-26
Besig met bywerk van pakketinligting.
186.
File ${INDEX} of ${TOTAL} at ${SPEED}/s
2015-08-26
Lêer ${INDEX} van ${TOTAL} teen ${SPEED}/s
187.
File ${INDEX} of ${TOTAL}
2015-08-26
Lêer ${INDEX} van ${TOTAL}
188.
Installing update
2015-08-26
Besing met installasie van bywerking