Translations by Kobus

Kobus has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

101128 of 128 results
123.
If Shade Hover is enabled, a shaded window will un-shade automatically when the mouse pointer has been over the title bar for some time.
2009-07-18
As Skadu Sweef geaktiveer is, sal 'n beskadude venster automaties ontskadu wanneer die muis wyser 'n geruime tyd oor die titel balk is.
124.
Sets the time in milliseconds before the window unshades when the mouse pointer goes over the shaded window.
2009-07-18
Verstel die tyd in millisekondes voordat die venster ontskadu wanneer die muis wyser bo-oor die beskadude venster gaan.
125.
Dela&y:
2009-07-18
Vertraag:
133.
Smart
2009-07-18
Luukse
134.
Maximizing
2009-07-18
Maksimeer
135.
Cascade
2009-07-18
Kaskade
136.
Random
2009-07-18
Lukrake
137.
Centered
2009-07-18
Gesentreer
138.
Zero-Cornered
2009-07-18
Zero_Hoek
139.
The placement policy determines where a new window will appear on the desktop.

Smart will try to achieve a minimum overlap of windows

Maximizing will try to maximize every window to fill the whole screen. It might be useful to selectively affect placement of some windows using the window-specific settings.

Cascade will cascade the windows

Random will use a random position

Centered will place the window centered

Zero-Cornered will place the window in the top-left corner

2009-07-18
Die vervang beleid bepaal waar 'n nuwe venster verskyn op die werkskerm.

Smart Minimum oorvleuling tussen vensters

Maksimering Maksimeer elke program om die hele werkskerm tevul

Kaskade Kaskade vensters

Lukraak 'n Willekeuringe posisie sal gebruik word.

Gesentreer Plaas die venster in die middel

Hoek Plaas die venster links bo in die hoek

140.
&Placement:
2009-07-18
Plasing:
141.
Hide utility windows for inactive applications
2009-07-18
Steek nutsvensters van onaktiewe programme weg
142.
When turned on, utility windows (tool windows, torn-off menus,...) of inactive applications will be hidden and will be shown only when the application becomes active. Note that applications have to mark the windows with the proper window type for this feature to work.
2009-07-18
Wanneer hierdie aktief is, sal nutsvensters (gereedskap vensters, afskeur kieslyste,...) van onaktiewe programme weg gesteek word. Hulle sal net gewys word wanneer die program aktief word. Die program moet die vensters met die regte tipe merk vir hierdie eienskap om te werk.
143.
Windows
2009-07-18
Vensters
144.
Di&splay content in moving windows
2009-07-18
Vertoon inhoud tydens vensters skuif
145.
Enable this option if you want a window's content to be fully shown while moving it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not be satisfying on slow machines without graphic acceleration.
2009-07-18
Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl dit geskuif word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene sonder grafiese versnelling nie.
146.
Display content in &resizing windows
2009-07-18
Vertoon inhoud tydens hervergroot vensters
147.
Enable this option if you want a window's content to be shown while resizing it, instead of just showing a window 'skeleton'. The result may not be satisfying on slow machines.
2009-07-18
Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê 'n venster se inhoud moet vertoon terwyl dit hervergroot word, in plaas daarvan om slegs die 'skelet' te vertoon. Die resultaat mag dalk nie wees bevredigend wees op stadige masjiene nie.
148.
Display window &geometry when moving or resizing
2009-07-18
Verstoon venster geometrie wanneer 'n venster skuif of hervergroot
149.
Enable this option if you want a window's geometry to be displayed while it is being moved or resized. The window position relative to the top-left corner of the screen is displayed together with its size.
2009-07-18
Aktiveer hierdie opsie as jy wil hê die vesnter se geometrie moet vertoon word wanneer dit geskuif hervergroot word. Die venster posissie relatief tot die linker-bo hoek van die skerm word vertoon saam met sy groote.
150.
Allow moving and resizing o&f maximized windows
2009-07-18
Laat beweging en hervergrooting van vergrote vensters toe
151.
When enabled, this feature activates the border of maximized windows and allows you to move or resize them, just like for normal windows
2009-07-18
Wanneer aangeskakel, sal hierdie funksie die raam van vergrote vensters aktiveer,en toelaat dat jy dit beweeg of hervergroot, net soos normale vensters
152.
Snap Zones
2009-07-18
Klamp Sones
154.
Here you can set the snap zone for screen borders, i.e. the 'strength' of the magnetic field which will make windows snap to the border when moved near it.
2009-07-18
Hier kan jy die klamp sone van die skerm rame stel, byvoorbeeld die 'sterkte' van die magnetiese veld wat sal veroorsaak dat vensters aan die raam klamp wanneer hulle naby daaraan gekuif word.
155.
&Border snap zone:
2009-07-18
Grens klamp sone:
158.
&Window snap zone:
2009-07-18
Venster klamp sone:
162.
Snap windows onl&y when overlapping
2009-07-18
Klamp vensters slegs wanneer oorvleuel
163.
Here you can set that windows will be only snapped if you try to overlap them, i.e. they will not be snapped if the windows comes only near another window or border.
2009-07-18
Hier kan jy kies dat vensters net klamp as jy probeer om dit oor mekaar te plaas, hulle sal byvoorbeeld nie klamp wanneer 'n venster naby 'n ander venster of raam kom nie.