Translations by Zuza Software Foundation

Zuza Software Foundation has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 1086 results
51.
Ridged Paper
2005-11-09
Gerifde Papier
52.
Rough Paper
2005-11-09
Growwe Papier
53.
Ruby
2005-11-09
Robyn
54.
Sea Foam
2005-11-09
Seeskuim
55.
Shale
2005-11-09
Skalie
56.
Silver
2005-11-09
Silwer
57.
Sky
2005-11-09
Lug
58.
Sky Ridge
2005-11-09
Gerifde Lug
59.
Snow Ridge
2005-11-09
Gerifde Sneeu
60.
Stucco
2005-11-09
Pleisterkalk
61.
Tangerine
2005-11-09
Nartjie
62.
Terracotta
2005-11-09
Terracotta
63.
Violet
2005-11-09
Viooltjie
64.
Wavy White
2005-11-09
Golwende Wit
65.
White
2005-11-09
Wit
66.
White Ribs
2005-11-09
Geribde Wit
67.
_Emblems
2005-11-09
_Embleme
68.
_Patterns
2005-11-09
_Patrone
82.
Software
2005-11-09
Sagteware
86.
A list of captions below an icon in the icon view and the desktop. The actual number of captions shown depends on the zoom level. Possible values are: "size", "type", "date_modified", "date_changed", "date_accessed", "owner", "group", "permissions", "octal_permissions" and "mime_type".
2005-11-09
n Lys opskrifte onder 'n ikoon in die ikoonaangesig en die werkarea. Die werklike aantal opskrifte wat getoon word hang van die zoemvlak af. Moontlike waardes is: "size", "type", "date_modified", "date_changed", "date_accessed", "owner", "group", "permissions", "octal_permissions" en "mime_type".
2005-11-09
n Lys opskrifte onder 'n ikoon in die ikoonaangesig en die werkarea. Die werklike aantal opskrifte wat getoon word hang van die zoemvlak af. Moontlike waardes is: "size", "type", "date_modified", "date_changed", "date_accessed", "owner", "group", "permissions", "octal_permissions" en "mime_type".
2005-11-09
n Lys opskrifte onder 'n ikoon in die ikoonaangesig en die werkarea. Die werklike aantal opskrifte wat getoon word hang van die zoemvlak af. Moontlike waardes is: "size", "type", "date_modified", "date_changed", "date_accessed", "owner", "group", "permissions", "octal_permissions" en "mime_type".
89.
Computer icon visible on desktop
2005-11-09
Rekenaarikoon sigbaar op werkarea
90.
Criteria for search bar searching
2005-11-09
Kriteria vir soekbalksoektogte
91.
Criteria when matching files searched for in the search bar. If set to "search_by_text", then Nautilus will Search for files by file name only. If set to "search_by_text_and_properties", then Nautilus will search for files by file name and file properties.
2005-11-09
Kriteria wanneer lêers waarna in die soekkiesbalk gesoek is, vergelyk word. Indien gestel op "search_by_text", sal Nautilus soek vir lêers volgens lêernaam alleenlik. Indien gestel op "search_by_text_and_properties", sal Nautilus soek vir lêers volgens lêernaam en lêer eienskappe.
92.
Current Nautilus theme (deprecated)
2005-11-09
Huidige Nautilus-tema (afgekeur)
94.
Custom Side Pane Background Set
2005-11-09
Pasgemaakte sypaneel-agtergrondstel
95.
Date Format
2005-11-09
_Formateer
96.
Default Background Color
2005-11-09
Verstek agtergrondkleur
97.
Default Background Filename
2005-11-09
Verstek agtergrondlêernaam
98.
Default Side Pane Background Color
2005-11-09
Verstek sypaneel-agtergrondkleur
99.
Default Side Pane Background Filename
2005-11-09
Verstek sypaneel-agtergrondlêernaam
101.
Default column order in the list view
2005-11-09
Verstek kolomvolgorde in lysaangesig
102.
Default column order in the list view.
2005-11-09
Verstek kolomvolgorde in lysaangesig.
103.
Default folder viewer
2005-11-09
Verstek vouerbekyker
104.
Default icon zoom level
2005-11-09
Verstek ikoon-zoemvlak
105.
Default list of columns visible in the list view
2005-11-09
Verstek lys kolomme sigbaar in lysaangesig
106.
Default list of columns visible in the list view.
2005-11-09
Verstek lys kolomme sigbaar in lysaangesig.
107.
Default list zoom level
2005-11-09
Verstek lyszoemvlak
108.
Default sort order
2005-11-09
Verstek sorteervolgorde
109.
Default zoom level used by the icon view.
2005-11-09
Verstek zoemvlak gebruik deur die ikoonaangesig.
110.
Default zoom level used by the list view.
2005-11-09
Verstek zoemvlak gebruik deur die lysaangesig.
112.
Desktop font
2005-11-09
Werkarea-font
113.
Desktop home icon name
2005-11-09
Naam van werkarea-tuisknop
114.
Desktop trash icon name
2005-11-09
Naam van werkarea-asblikknop
115.
Enables the classic Nautilus behavior, where all windows are browsers
2005-11-09
Aktiveer die klassieke Nautilus-gedrag waar alle vensters blaaiers is
116.
Filename for the default folder background. Only used if background_set is true.
2005-11-09
Lêernaam vir die verstekvoueragtergrond. Slegs gebruik as background_set waar is.
117.
Filename for the default side pane background. Only used if side_pane_background_set is true.
2005-11-09
Lêernaam vir die verstek sypaneelagtergrond. Slegs gebruik as side_pane_background_set waar is.
118.
Folders over this size will be truncated to around this size. The purpose of this is to avoid unintentionally blowing the heap and killing Nautilus on massive folders. A negative value denotes no limit. The limit is approximate due to the reading of folders chunk-wise.
2005-11-09
Vouers wat groter as hierdie grootte is, sal afgeknot word tot ongeveer hierdie grootte. Die doel hiervan is om te voorkom dat die stapel per ongeluk geblaas word en dat Nautilus by reusagtige vouers omval . 'n Negatiewe waarde dui aan dat daar geen beperking is nie. Dit is 'n benaderde beperking aangesien vouers in blokke gelees word.
119.
Home icon visible on desktop
2005-11-09
Tuisikoon op werkarea sigbaar