Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 102 results
92.
Start in bug filing mode. Requires --package and an optional --pid, or just a --pid. If neither is given, display a list of known symptoms. (Implied if a single argument is given.)
2010-06-28
Begin in foutvaslegging modus. Vereis --pakket en 'n opsionele --pid, 0of net 'n --pid. Indien geeneen verskaf word nie, vertoon 'n lys van bekende simptome. (By implkasie dat 'n enkele argument gegewe is.
94.
Start in bug updating mode. Can take an optional --package.
2010-06-28
Begin in foutopdatering modus. Kan 'n opsionele --pakket vat.
95.
File a bug report about a symptom. (Implied if symptom name is given as only argument.)
2010-06-28
Handig 'n foutrapport in oor 'n simptoom. (By implikasie dat 'n stelselnaam gegee word as die enigste argument.)
96.
Specify package name in --file-bug mode. This is optional if a --pid is specified. (Implied if package name is given as only argument.)
2010-06-28
Spesifiseer 'n pakketnaam in --lêer-fout modus. Hierdie is opsioneel as 'n --pid gespesifiseer is. (By implikasie dat 'n pakketnaam as die enogste argument gegee word.)
99.
Report the crash from given .apport or .crash file instead of the pending ones in %s. (Implied if file is given as only argument.)
2010-06-28
Rapporteer die ineenstorting vanaf 'n gegewe .apport of .crash lêer in plaas van die afwagtende verlsae in %s. (By implikasie dat die lêer as enigste agrument gegee word.)
101.
Print the Apport version number.
2010-06-28
Druk die Apport weergawe nommer.
106.
This problem report applies to a program which is not installed any more.
2010-06-28
Hierdie probleemverslag is van toepassing op 'n program wat ongeïnstalleer is.
108.
This problem report is damaged and cannot be processed.
2010-06-28
Hierdie probleemverslag is beskadig en kan nie verwerk word nie.
109.
The report belongs to a package that is not installed.
2010-06-28
Die verslag behoort aan 'n ongeïnstalleerde pakket.
111.
Could not determine the package or source package name.
2010-06-28
Kon nie die pakket of bronpakket naam bepaal nie.
112.
Unable to start web browser
2010-06-28
Kon nie die webblaaier aan die gang kry nie
113.
Unable to start web browser to open %s.
2010-06-28
Kon nie die webblaaier aan die gang kry om %s oop te maak nie.
114.
Please enter your account information for the %s bug tracking system
2010-06-28
Voer asseblief jou rekeninginformasie in vir die%s foutspoorstelsel
115.
Network problem
2010-06-28
Netwerkprobleem
116.
Cannot connect to crash database, please check your Internet connection.
2010-06-28
Kon nie verbind met die crash-databasis nie, gaan asseblief jou internetkonneksie na.
117.
Memory exhaustion
2010-06-28
Geheue opgebruik
118.
Your system does not have enough memory to process this crash report.
2010-06-28
Jou stelsel het nie genoeg geheue beskikbaar om die ineenstortingsverslag te prosseseer nie.
119.
The problem cannot be reported: %s
2010-06-28
Die probleem kan nie aangemeld word nie: %s
120.
Problem already known
2010-06-28
Probleem reeds bekend
121.
This problem was already reported in the bug report displayed in the web browser. Please check if you can add any further information that might be helpful for the developers.
2010-06-28
Hierdie probleem was reeds gerapporteer in die foutverslag vertoon in die webblaaier. Gaan na of enige verdere informasie bygevoeg kan word wat tot hulp van die ontwikkelaars kan wees.
139.
<big><b>Collecting problem information</b></big>
2010-06-29
<big><b>Besig met versameling van probleeminformasie</b></big>
140.
Information is being collected that may help the developers fix the problem you report.
2010-06-29
Informasie word tans versamel wat die ontwikkelaars mag help om die probleem deur jou gerapporteer te herstel.
141.
<big><b>Uploading problem information</b></big>
2010-06-29
<big><b>Besig met die aanstuur van die probleeminformasie</b></big>
142.
Press any key to continue...
2010-06-28
Druk enige sleutel om voort te gaan...
143.
What would you like to do? Your options are:
2010-06-28
Wat wil jy graag doen? Kies uit die opsies:
144.
Please choose (%s):
2010-06-28
Kies asseblief (%s):
145.
(%i bytes)
2010-06-29
(%i grepe)
146.
After the problem report has been sent, please fill out the form in the automatically opened web browser.
2010-06-29
Nadat die probleemverslag aangestuur is word jy versoek om die vorm in te vul wat vertoon word in die outomaties geopende webblaaier.
147.
&Send report (%s)
2010-06-29
&Stuur verslag (%s)
149.
&View report
2010-06-29
&Beskou verslag
150.
&Keep report file for sending later or copying to somewhere else
2010-06-29
Be&waar verslaglêer om later aan te stuur of om elders heen te kopiëer
151.
Cancel and &ignore future crashes of this program version
2010-06-28
Kanselleer en &ignoreer toekomstige ineenstortings van hierdie programweergawe
152.
&Cancel
2010-06-28
&Kanselleer
153.
Problem report file:
2010-06-29
Probleemverslaglêer:
154.
&Confirm
2010-06-29
Be&vestig
155.
Error: %s
2010-06-29
Fout: %s
156.
The collected information can be sent to the developers to improve the application. This might take a few minutes.
2010-06-29
Die versamelde informasie kan aan die ontwikkelaars gestuur word om sodoende die toepassing te verbeter. Dit mag 'n paar minute duur.
157.
The collected information is being sent to the bug tracking system. This might take a few minutes.
2010-06-29
Die versamelde informasie word tans gestuur aan die foutsporingstelsel. Dit mag 'n paar minute duur.
158.
&Done
2010-06-29
&Klaar
159.
none
2010-06-29
geen
160.
Selected: %s. Multiple choices:
2010-06-29
Gekies: %s. Veelvuldige keuses:
161.
Choices:
2010-06-29
Keuses:
162.
Path to file (Enter to cancel):
2010-06-29
Pad na lêer (Enter om te kanselleer):
163.
File does not exist.
2010-06-29
Lêer bestaan nie.
164.
This is a directory.
2010-06-29
Hierdie is 'n gids.
165.
To continue, you must visit the following URL:
2010-06-29
Jy moet die volgende URL besoek om voort te gaan:
166.
You can launch a browser now, or copy this URL into a browser on another computer.
2010-06-29
Jy kan nou 'n webblaaier oopmaak of hierdie URL kopiëer na 'n webblaaier op 'n ander rekenaar.
167.
Launch a browser now
2010-06-29
Maak nou 'n webblaaier oop
168.
No pending crash reports. Try --help for more information.
2010-06-29
Geen hangende ineestortingsverslae nie. Probeer --help vir meer inligting.
169.
Your system might become unstable now and might need to be restarted.
2010-06-29
Jou stelsel mag dalk nou onstabiel raak en dit kan nodig wees om oor te begin.