Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 102 results
~
This occured during a previous hibernate and prevented it from resuming properly.
2010-06-29
Hierdie het voorgekom gedurende 'n vorige hibernasie sessie en het verhoed dat dit behoorlik kon voortgaan.
~
This occured during a previous suspend and prevented it from resuming properly.
2010-06-29
Hierdie het voorgekom tydens 'n vorige opskorting en het verhoed dat dit behoorlik kon voortgaan.
3.
Usage: %s <report> <target directory>
2010-06-29
Gebruik: %s <verslag> <teikengids>
4.
Destination directory exists and is not empty.
2010-06-29
Bestemmingsgids bestaan en is nie leeg nie.
14.
Report a problem...
2010-06-29
Raporteer 'n probleem...
15.
Report a malfunction to the developers
2010-06-29
Rapporteer foutiewe werking an die ontwikkelaars
16.
Do not put the new traces into the report, but write them to stdout.
2010-06-29
Moenie die nuwe spore in die verslag inskryf nie, skryf dit na stdout.
17.
Start an interactive gdb session with the report's core dump (-o ignored; does not rewrite report)
2010-06-29
Skop 'n interaktiewe gdb sessie af met die verslag se kernstorting (-o geïgnoreerd; herskryf nie verslag nie)
18.
Write modified report to given file instead of changing the original report
2010-06-29
Skryf die gewysigde verslag na 'n gegewe lêer in plaas daarvan om die oorspronklike te verander
19.
Remove the core dump from the report after stack trace regeneration
2010-06-29
Verwyder die kernstorting vanuit die verslag na die hergenerasie van die stapelspoor
20.
Override report's CoreFile
2010-06-29
Oorskryf die verslag se kernlêer
21.
Override report's ExecutablePath
2010-06-29
Oorskryf die verslag se ExecutablePath
22.
Override report's ProcMaps
2010-06-29
Oorskryf die verslag se ProcMaps
23.
Rebuild report's Package information
2010-06-29
Herbou die verslag se pakketinformasie
30.
Path to a file with the crash database authentication information. This is used when specifying a crash ID to upload the retraced stack traces (only if neither -g, -o, nor -s are specified)
2010-06-29
Pad na 'n lêer met die ineenstortingsdatabasis se boekstawingsinformasie. Dit word gebruik as 'n ineestortings-ID gespesifiseer word vir die oplaai van die teruglopende stapelspore (slegs as nie een van -g, -o of -s gespesifiseer is nie)
31.
Display retraced stack traces and ask for confirmation before sending them to the crash database.
2010-06-29
Vertoon die teruglopende stapelspore en vra vir bevestiging alvorens dit aangestuur word na ineenstortingsdatabasis.
32.
Path to the duplicate sqlite database (default: no duplicate checking)
2010-06-29
Pad na die gedupliseerde sqlite databasis(verstek: geen duplikaatkontrole nie)
34.
OK to send these as attachments? [y/n]
2010-06-29
Kan hierdie saamgestuur word as bylae? [y/n]
35.
Send problem report to the developers?
2010-06-29
Stuur die probleemverslag aan die ontwikkelaars?
51.
(binary data)
2010-06-29
(binêre data)
53.
Collecting problem information
2010-06-29
Versamel probleeminformasie
56.
Uploading problem information
2010-06-29
Laai probleeminformasie op
57.
The collected information is being sent to the bug tracking system. This might take a few minutes.
2010-06-29
Die versamelde inligting word tans gestuur aan die foutsporingstelsel. Dit mag 'n paar minute duur.
61.
You have some obsolete package versions installed. Please upgrade the following packages and check if the problem still occurs: %s
2010-06-28
Jy het enkele oortollige geïnstalleerde pakketweergawes. Opgradeer asseblief die volgende pakkette en gaan daarna na of die probleem nogsteeds voorkom: %s
62.
unknown program
2010-06-28
onbekende program
63.
Sorry, the program "%s" closed unexpectedly
2010-06-28
Jammer, maar die program "%s" het onverwags afgesluit
64.
Problem in %s
2010-06-28
Probleem in %s
65.
Your computer does not have enough free memory to automatically analyze the problem and send a report to the developers.
2010-06-28
Jou rekenaar beskik nie oor genoegsame ongebruikte geheue om die probleem outomaties te analiseer en te raporteer aan die ontwikkelaars nie.
66.
Invalid problem report
2010-06-28
Ongeldige foutverslag
67.
You are not allowed to access this problem report.
2010-06-28
Jy is toegang geweier tot hierdie probleemverslag.
68.
Error
2010-06-28
Fout
69.
There is not enough disk space available to process this report.
2010-06-28
Daar is nie genoeg beskikbare skyfspasie vir die verwerking van die verslag nie.
70.
No package specified
2010-06-28
Geen pakket gespesifiseer nie
71.
You need to specify a package or a PID. See --help for more information.
2010-06-28
Jy moet ', pakket of PID spesifiseer. Beskou --help vir meer inligting.
72.
Permission denied
2010-06-28
Toestemming geweier
73.
The specified process does not belong to you. Please run this program as the process owner or as root.
2010-06-28
Die spesifieke proses behoort nie aan jou nie. Laat die program loop as proseseienaar of as root.
74.
Invalid PID
2010-06-28
Ongeldige PID
75.
The specified process ID does not belong to a program.
2010-06-28
Die gespesifiseerde proses-ID behoort nie aan 'n program nie.
76.
Symptom script %s did not determine an affected package
2010-06-28
Simptometeks %s kon geen geaffekteerde pakket bepaal nie
77.
Package %s does not exist
2010-06-28
Pakket %s bestaan nie
78.
Cannot create report
2010-06-28
Kan nie verslag skep nie
79.
Updating problem report
2010-06-28
Opdateer probleemverslag
80.
You are not the reporter or subscriber of this problem report, or the report is a duplicate or already closed. Please create a new report using "apport-bug".
2010-06-28
Jy is nie die raporteerder of intekenaar van hierdie probleemverslag nie, of die verslag is 'n duplikaat of reeds afgesluit. Skep asseblief 'n nuwe verslag met behulp van "apport-bug".
81.
You are not the reporter of this problem report. It is much easier to mark a bug as a duplicate of another than to move your comments and attachments to a new bug. Subsequently, we recommend that you file a new bug report using "apport-bug" and make a comment in this bug about the one you file. Do you really want to proceed?
2010-06-28
Jy is nie die rapporteerder van hierdie probleemverslag nie. Dit is heelwat makliker om 'n fout as duplikaat van 'n ander te merk as om jou kommentaar en bylae te skuif na 'n nuwe fout.
82.
No additional information collected.
2010-06-28
Geen ekstra informasie versamel nie.
83.
What kind of problem do you want to report?
2010-06-28
Watter tipe probleem probeer jy rapporteer?
84.
Unknown symptom
2010-06-28
Onbekende simptoom
85.
The symptom "%s" is not known.
2010-06-28
Die simptoom "%s" is onbekend
88.
%prog <report number>
2010-06-28
%prog <verslagnommer>
91.
%prog [options] [symptom|pid|package|program path|.apport/.crash file]
2010-06-28
%prog [opsies] [simptoom|pid|pakket|programroete|.apport/.crash lêer]