Translations by Friedel Wolff

Friedel Wolff has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 484 results
~
%s is a directory.
2008-03-11
%s is 'n gids.
~
Up
2008-03-11
Op
~
This file (%s) is already open in another gedit window.
2008-03-11
Hierdie lêer (%s) is reeds oop in 'n ander gedit-venster.
~
Could not create a backup file while saving %s
2008-03-11
Kon nie 'n rugsteunlêer skep terwyl %s gestoor is nie
~
Do you want to reload the file?
2008-03-11
Wil u die lêer herlaai?
~
Do you want to drop your changes and reload the file?
2008-03-11
Wil u die veranderinge laat vaar en die lêer nuut laai?
~
directory
2008-03-11
gids
~
%s is not a regular file.
2008-03-11
%s is nie 'n gewone lêer nie.
~
The file %s changed on disk.
2008-03-11
Die lêer %s het verander op die skyf.
~
gedit cannot handle %s locations.
2008-03-11
gedit kan nie %s-liggings hanteer nie.
~
Go to the previous visited location
2008-03-11
Gaan na die vorige besoekte ligging
4.
gedit
2009-06-29
gedit
11.
Whether to use the system's default fixed width font for editing text instead of a font specific to gedit. If this option is turned off, then the font named in the "Editor Font" option will be used instead of the system font.
2011-05-21
Of die stelsel se verstekfont in plaas van 'n font wat spesifiek aan gedit is, vir die redigeer van teks gebruik moet word. Indien hierdie opsie afgeskakel word, sal die font wat in die "Redigeerderfont"-opsie vermeld word, gebruik word in plaas van die stelselfont.
14.
A custom font that will be used for the editing area. This will only take effect if the "Use Default Font" option is turned off.
2011-05-21
'n Doelgemaakte font wat vir die redigeerbare gebied gebruik sal word. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekfont"-opsie buite werking gestel word.
2008-03-11
'n Doelgemaakte font wat vir die redigeerbare streek gebruik sal word. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekfont"-opsie buite werking gestel word.
15.
Style Scheme
2008-03-11
Stylskema
19.
Autosave
2011-05-21
Outostoor
20.
Whether gedit should automatically save modified files after a time interval. You can set the time interval with the "Autosave Interval" option.
2011-05-21
Of gedit outomaties gewysigde lêers moet stoor ná 'n tydsverloop. Jy kan die tydsverloop verstel met die "Outostoor-interval"-opsie.
21.
Autosave Interval
2011-05-21
Outostoor-interval
22.
Number of minutes after which gedit will automatically save modified files. This will only take effect if the "Autosave" option is turned on.
2011-05-21
Aantal minute waarna gedit gewysigde lêers outomaties sal stoor. Dit sal eers in werking tree indien die "Outostoor"-opsie in werking gestel word.
24.
Maximum number of actions that gedit will be able to undo or redo. Use "-1" for unlimited number of actions. Deprecated since 2.12.0
2011-05-21
Maksimale aantal aksies wat gedit sal kan ontdoen of herdoen. Gebruik "-1" vir 'n onbeperkte aantal aksies. In onbruik sedert 2.12.0.
26.
Maximum number of actions that gedit will be able to undo or redo. Use "-1" for unlimited number of actions.
2011-05-21
Maksimale aantal aksies wat gedit sal kan ontdoen of herdoen. Gebruik "-1" vir 'n onbeperkte aantal aksies.
33.
Automatic indent
2011-05-21
Outomatiese inkeping
34.
Whether gedit should enable automatic indentation.
2011-05-21
Of gedit outomatiese inkeping moet aktiveer.
35.
Display Line Numbers
2011-05-21
Wys reëlnommers
37.
Highlight Current Line
2008-03-11
Verlig huidige reël
39.
Highlight Matching Brackets
2011-05-21
Verlig passende hakies
40.
Whether gedit should highlight matching brackets.
2011-05-21
Of gedit passende hakies moet verlig.
41.
Display Right Margin
2011-05-21
Wys regterkantlyn
47.
Restore Previous Cursor Position
2011-05-21
Stel vorige wyserposisie terug
48.
Whether gedit should restore the previous cursor position when a file is loaded.
2011-05-21
Of gedit die vorige loperposisie moet herstel wanneer 'n lêer gelaai word.
49.
Enable Syntax Highlighting
2008-03-11
Aktiveer sintaksverligting
51.
Enable Search Highlighting
2008-03-11
Aktiveer verligting van soektogte
52.
Whether gedit should highlight all the occurrences of the searched text.
2011-05-21
Of gedit alle instansies van die soekteks moet verlig.
61.
Side panel is Visible
2011-05-21
Kantpaneel is sigbaar
62.
Whether the side panel at the left of editing windows should be visible.
2011-05-21
Of die sypaneel links van die redigeervensters sigbaar moet wees.
67.
Print Header
2011-05-21
Druk kopreël
68.
Whether gedit should include a document header when printing documents.
2011-05-21
Of gedit 'n dokumentkopreël moet insluit wanneer dit dokumente druk.
77.
Header Font for Printing
2011-05-21
Kopreëlfont vir drukwerk
83.
Automatically Detected Encodings
2011-05-21
Outomaties bespeurde enkoderings
88.
Active plugins
2008-03-11
Aktiewe inproppe
91.
Show the application's version
2011-05-21
Vertoon die weergawe van die toepassing
93.
Set the character encoding to be used to open the files listed on the command line
2011-05-21
Bepaal die karakterenkodering wat gebruik sal word om lêers oop te maak wat die opdraglyn gelys word
94.
ENCODING
2011-05-21
ENKODERING
95.
Create a new top-level window in an existing instance of gedit
2011-05-21
Skep 'n nuwe bovlakvenster in 'n bestaande instansie van gedit
99.
Open files and block process until files are closed
2011-05-21
Maak lêers oop en blok proses totdat lêers gesluit is
100.
Run gedit in standalone mode
2011-05-21
Laat gedit in alleenstaanmodus loop
101.
[FILE...] [+LINE[:COLUMN]]
2011-05-21
[LÊER...] [+LYN[:KOLOM]]
102.
There was an error displaying the help.
2011-05-21
Daar was 'n fout met vertoon van hulp.
103.
- Edit text files
2008-03-11
- Redigeer tekslêers