Translations by Friedel Wolff

Friedel Wolff has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 484 results
~
gedit cannot handle this location in write mode. Please check that you typed the location correctly and try again.
2011-05-21
gedit kan nie hierdie ligging in skryfmodus hanteer nie. Maak seker dat die ligging reg ingetik is en probeer weer.
~
gedit cannot find the file. Perhaps it has recently been deleted.
2011-05-21
gedit kan die lêer nie vind nie. Dalk is die lêer onlangs geskrap.
~
Could not open the file %s using the %s character encoding.
2011-05-21
Kon die lêer %s nie met die karakterenkodering %s oopmaak nie.
~
gedit cannot handle %s locations in write mode. Please check that you typed the location correctly and try again.
2011-05-21
gedit kan nie liggings %s hanteer in skryfmodus nie. Maak seker jy't die ligging reg ingetik en probeer weer.
~
Add new empty folder
2011-05-21
Voeg nuwe leë vouer by
~
Could not save the file %s.
2011-05-21
Kon nie die lêer "%s" stoor nie.
~
Tab Width
2011-05-21
Keepwydte
~
gedit has not been able to detect the character encoding.
2011-05-21
gedit kon nie die karakterenkodering bepaal nie.
~
Some invalid chars have been detected while saving %s
2011-05-21
Enkele ongeldige karakters is tydens die stoor van %s opgespoor
~
The location of the file cannot be accessed because it is not mounted.
2011-05-21
Toegang kon nie tot die ligging van die lêer verkry word nie aangesien die nie geheg is nie.
~
Open selected file
2011-05-21
Maak geselekteerde lêer oop
~
Set the root to the active document location
2011-05-21
Stel die ligging van die aktiewe dokument as wortel
~
_Set root to active document
2011-05-21
_Stel aktiewe dokument as wortel
~
Host %s could not be found. Please check that your proxy settings are correct and try again.
2011-05-21
Die gasheer "%s" kon nie gevind word nie. Maak seker dat die instellings vir instaanbedieners korrek is, en probeer gerus weer.
~
Add new empty file
2011-05-21
Voeg nuwe leë lêer by
~
Save changes to document "%s" before closing?
2011-05-21
Stoor die wysigings aan dokument "%s" voor afsluiting?
~
There was a problem opening the file %s.
2011-05-21
Daar was 'n probleem met die oopmaak van die lêer %s.
~
Character Encodings
2011-05-21
Karakterkoderings
~
gedit could not back up the old copy of the file before saving the new one. You can ignore this warning and save the file anyway, but if an error occurs while saving, you could lose the old copy of the file. Save anyway?
2011-05-21
gedit kon nie die ou weergawe van die lêer rugsteun vóór die nuwe een gestoor word nie. Jy kan hierdie waarskuwing ignoreer en die lêer in elk geval stoor, maar indien 'n fout voorkom tydens die stoor, kan u dalk die ou weergawe van die lêer verloor. Nogtans stoor?
~
Open a terminal at the currently opened directory
2011-05-21
Maak 'n terminaal oop by die huidige geopende gids
~
%s is not a valid location. Please check that you typed the location correctly and try again.
2011-05-21
"%s" is nie 'n geldige ligging nie. Maak seker dat die ligging reg ingetik is en probeer weer.
~
gedit opened this instance of the file in a non-editable way. Do you want to edit it anyway?
2011-05-21
gedit het hierdie instansie van die lêer op 'n nie-redigeerbare manier oopgemaak. Wil u dit nogtans redigeer?
~
Could not save the file %s using the %s character encoding.
2011-05-21
Kon die lêer %s nie met die karakterenkodering %s oopmaak nie.
~
Refresh the view
2011-05-21
Verfris die aansig
~
The location of the file cannot be mounted.
2011-05-21
Die ligging van die lêer kon nie geheg word nie.
~
Move selected file or folder to trash
2011-05-21
Skuif gemerkte lêer of gids na die asblik
~
Could not create a temporary backup file while saving %s
2011-05-21
Kon nie 'n tydelike rugsteunlêer skep terwyl %s gestoor word nie
~
View folder in file manager
2011-05-21
Beskou vouer in lêerbestuurder
~
Changes to document "%s" will be permanently lost.
2008-03-11
Wysigings aan dokument "%s" sal permanent verlore wees.
~
%s is not a valid location.
2008-03-11
%s is nie 'n geldige ligging nie.
~
Open Files
2008-03-11
Open lêers
~
%s is a directory.
2008-03-11
%s is 'n gids.
~
Could not open the file %s.
2008-03-11
Kon nie die lêer %s open nie.
~
Could not revert the file %s.
2008-03-11
Kon nie na die lêer %s terugkeer nie.
~
This file (%s) is already open in another gedit window.
2008-03-11
Hierdie lêer (%s) is reeds oop in 'n ander gedit-venster.
~
The file %s has been modified since reading it.
2008-03-11
Die lêer %s is verander sedert dit gelees is.
~
Up
2008-03-11
Op
~
Open the parent folder
2008-03-11
Open die ouergids
~
Show hidden files and folders
2008-03-11
Wys versteekte lêers en gidse
~
Show binary files
2008-03-11
Wys binêre lêers
~
Go to the previous visited location
2008-03-11
Gaan na die vorige besoekte ligging
~
_Rename
2008-03-11
He_rnoem
~
gedit cannot handle %s locations.
2008-03-11
gedit kan nie %s-liggings hanteer nie.
~
_Previous Location
2008-03-11
Vo_rige ligging
~
_Next Location
2008-03-11
Vo_lgende ligging
~
The file %s changed on disk.
2008-03-11
Die lêer %s het verander op die skyf.
~
Delete selected file or folder
2008-03-11
Skrap gemerkte boodskap of gids
~
Do you want to drop your changes and reload the file?
2008-03-11
Wil u die veranderinge laat vaar en die lêer nuut laai?
~
Rename selected file or folder
2008-03-11
Hernoem die gemerkte lêer of gids
~
Could not find the file %s.
2008-03-11
Kon nie die lêer '%s' kry nie.