Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

101150 of 194 results
165.
Would you like the installer to try to unmount these partitions again?
2015-08-26
Wil jy dat die installeerder poog om hierdie partisies weer te ontheg?
2015-08-26
Wil jy dat die installeerder poog om hierdie verdelings weer te ontkoppel?
166.
Do you want to return to the partitioner?
2015-08-26
Wil jy na die partisieprogram terugkeer?
2015-08-26
Wil jy terugkeer na die verdelingsprogram?
167.
Some of the partitions you created are too small. Please make the following partitions at least this large:
2015-08-26
Sommige van die partisies wat jy geskep het is te klein. Ken asseblief ten minste die volgende grootte toe aan die partisies:
2015-08-26
Sommige van die verdelings wat jy geskep het is te klein. Ken asseblief ten minste die volgende grootte toe aan die verdelings:
168.
If you do not go back to the partitioner and increase the size of these partitions, the installation may fail.
2015-08-26
Indien jy nie terugkeer na die partisieprogram en die grootte van hierdie partisies vermeerder nie, kan die installasie faal.
2015-08-26
Indien jy nie terugkeer na die verdelingsprogram en die grootte van hierdie verdelings vermeerder nie, kan die installasie misluk.
169.
System Configuration
2015-08-26
Stelselkonfigurasie
171.
Network configuration
2015-08-26
Netwerkkonfigurasie
172.
Software selection
2015-08-26
Sagtewarekeuse
173.
Language
2015-08-26
Taal
174.
Prepare
2015-08-26
Berei voor
175.
Timezone
2015-08-26
Tydsone
176.
Keyboard
2015-08-26
Sleutelbord
177.
Disk Setup
2015-08-26
Skyfopstelling
178.
User Info
2015-08-26
Gebruikerisnligting
179.
installation process
2015-08-26
installasieproses
180.
Checking for installer updates
2015-08-26
Besig met nagaan van installeerderbywerkings
181.
Reading package information
2015-08-26
Besig met lees van pakketinligting
182.
Updating package information
2015-08-26
Besig met bywerk van pakketinligting.
183.
File ${INDEX} of ${TOTAL} at ${SPEED}/s
2015-08-26
Lêer ${INDEX} van ${TOTAL} teen ${SPEED}/s
184.
File ${INDEX} of ${TOTAL}
2015-08-26
Lêer ${INDEX} van ${TOTAL}
185.
Installing update
2015-08-26
Besing met installasie van bywerking
186.
Error updating installer
2015-08-26
Fout met bywerking van installeerder
187.
The installer encountered an error while trying to update itself:
2015-08-26
Fout met installeerder tydens bywerking van homself:
188.
USB disk
2015-08-26
USB-skyf
189.
CD
2015-08-26
CD
190.
Please choose the language to use for the install process. This language will be the default language for this computer.
2015-08-26
Kies asseblief die taal vir gebruik tydens die installasieproses. Dit sal die verstektaal word vir hierdie rekenaar.
191.
Please choose the language used for the configuration process. This language will be the default language for this computer.
2015-08-26
Kies asseblief die taal vir gebruik tydens die konfigurasieproses. Dit sal die verstektaal word vir hierdie rekenaar.
192.
Installation failed
2015-08-26
Installasie het misluk
193.
The installer encountered an unrecoverable error. A desktop session will now be run so that you may investigate the problem or try installing again.
2015-08-26
'n Onherstelbare fout het die installeerder getref. Die werkbladsessie sal nou geloop word sodat jy die probleem kan ondersoek of probeer om weer te installeer.
194.
The installer encountered an unrecoverable error and will now reboot.
2015-08-26
'n Onherstelbare fout het die installeerder getref en hy sal nou herlaai.
195.
Preparing to install ${RELEASE}
2015-08-26
Maak gereed om ${RELEASE} te installeer
196.
Wireless
2015-08-26
Draadloosnetwerk
197.
Connecting this computer to a wi-fi network allows you to install third-party software, download updates, automatically detect your timezone, and install full support for your language.
2015-08-26
Deur die rekenaar met 'n wi-fi-netwerk te verbind sal jy derdepartysagteware kan installeer, bywerkings aflaai, jou tydsone outomaties bespeur word en volledige ondersteuning vir jou taal geïnstalleer word.
198.
Password:
2015-08-26
Wagwoord:
199.
Display password
2015-08-26
Vertoon wagwoord
200.
I don't want to connect to a wi-fi network right now
2015-08-26
Ek verkies om nie nou met 'n wi-fi-netwerk te verbind nie
201.
Connect to this network
2015-08-26
Verbind met hierdie netwerk
202.
Select drive:
2015-08-26
Kies skyf:
203.
Allocate drive space by dragging the divider below:
2015-08-26
Bewerkstellig harrdeskyfspasie deur die verdeler hieronder te sleep:
204.
The entire disk will be used:
2015-08-26
Die hele skyf sal benut word.
205.
%d smaller partitions are hidden, use the advanced partitioning tool for more control
2015-08-26
%d kleiner partisies is verberg, gebruik die gevorderde partisienutsprogram vir meer beheer
2015-08-26
%d kleiner verdelings is verberg, gebruik die gevorderde verdelernutsprogram vir meer beheer
206.
1 smaller partition is hidden, use the advanced partitioning tool for more control
2015-08-26
1 kleiner partisie is verberg, gebruik die gevorderde partisienutsprogram vir meer beheer
2015-08-26
1 kleiner verdeling is verberg, gebruik die gevorderde verdelernutsprogram vir meer beheer
207.
%d partitions will be deleted, use the advanced partitioning tool for more control
2015-08-26
%d partisies gaan uitgevee word, gebruik die gevorderde partisienutsprogram vir meer beheer
2015-08-26
%d verdelings gaan verwyder word, gebruik die gevorderde verdelernutsprogram vir meer beheer
208.
1 partition will be deleted, use the advanced partitioning tool for more control
2015-08-26
1 partisie gaan verwyder word, gebruik die gevorderde partisienutsprogram vir meer beheer