Translations by JC Brand

JC Brand has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

5164 of 64 results
442.
Icon used for object's button
2010-04-10
Ikoon in gebruik vir objek se knoppie
507.
If you clear the Recent Documents list, you clear the following: • All items from the Places → Recent Documents menu item. • All items from the recent documents list in all applications.
2011-02-16
As jy die Onlangse Dokumente uitwis, verwyder jy die volgende: • Alle items uit die Plekke → Onlangse Dokumente menu-item. • Alle items uit die onlangse dokumente lys van al die toepassings.
589.
The location of the panel along the y-axis, starting from the bottom of the screen. If set to -1, the value is ignored and the value of the y key is used. If the value is greater than 0, then the value of the y key is ignored. This key is only relevant in un-expanded mode. In expanded mode this key is ignored and the panel is placed at the screen edge specified by the orientation key.
2010-04-12
Die ligging van die paneel op die y-as, bereken vanaf die onderkant van die skerm. Indien die waarde na -1 gestel word, word herdie waarde geïgnoreer en die waarde van die y-sleutel gebruik. Hierdie sleutel is slegs relevant in on-uitgerekte modus. In uitgerekte modus word hierdie sleutel geïgnoreer en die paneel word geplaas aan die kant van die skerm, gespesifiseer deur die oriëntasie-sleutel.
598.
X co-ordinate of panel, starting from the right of the screen
2010-04-12
X-koördinaat van die paneel, Bereken vanaf die regterkant van die skerm
602.
Y co-ordinate of panel, starting from the bottom of the screen
2010-04-12
Y-koördinaat van die paneel, Bereken vanaf die onderkant van die skerm
603.
Icon '%s' not found
2010-04-08
Afbeelding '%s' nie gevind nie
612.
When a drawer is deleted, the drawer and its settings are lost.
2010-04-09
Wanneer 'n laai geskrap word, gaan die laai en sy instellings verlore.
622.
XX Small
2010-04-12
XX Klein
623.
X Small
2010-04-12
X Klein
624.
Small
2010-04-12
Klein
625.
Medium
2010-04-12
Medium
626.
Large
2010-04-12
Groot
627.
X Large
2010-04-12
X Groot
628.
XX Large
2010-04-12
XX Groot