Translations by JC Brand

JC Brand has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 64 results
~
The session indicator can not be found or it is not in the standard location. Please update the panel configuration manually.
2010-04-12
Die sessie-aanduier kan nie gevind word nie of is nie in die standaardligging nie. Dateer asseblief self die paneelkonfigurasie op.
~
There is now a combined status menu for instant messaging status, switching user accounts, and exiting Ubuntu.
2010-04-12
Daar is nou 'n gekombineerde statuskieslys vir u kletsprogram-status, die wisseling tussen gebruikersrekeninge en om Ubuntu te verlaat.
~
This menu will replace the current Quit button. If you click on the "Update" button below your Quit button will be replaced with the new status menu.
2010-04-12
Hierdie kieslys sal die huidige "Verlaat"-knop vervang. As u hieronder op die knop "Opdateer" kliek, word die "Verlaat"-knop met die nuwe kieslys vervang.
~
No session indicator indicator found
2010-04-12
Geen sessie-aanduier gevind
~
The logout button can not be found or it is not in the standard location. Please update the panel configuration manually.
2010-04-12
Die afmeldingsknoppie kon nie gevind word nie, of is nie in die standaard ligging nie. Dateer asseblief die paneelkonfigurasie self op.
~
Update
2010-04-10
Opdateer
~
The logout button can not be found or it is not in the standard location. Please update the panel configuration manually.
2010-04-08
Die afmeldknoppie kon nie gevind word nie, of is nie in die standaard ligging nie. Dateer asseblief die paneelkonfigurasie self op.
~
Your panel configuration is updated. Please logout to complete the update.
2010-04-08
U paneelkonfigurasie is opgedateer. Meld asseblief af om die opdatering te voltooi.
~
Configuration updated
2010-04-08
Konfigurasie opgedateer
~
No logout button found
2010-04-08
Geen afmeldingsknoppie gevind nie
2.
Copy _Date
2010-04-10
Kopiëer _datum
3.
Copy _Time
2010-04-10
Kopiëer _tyd
29.
Click to view your appointments and tasks
2010-04-08
Kliek hier om u afsprake en take te sien
31.
Click to view month calendar
2010-04-08
Kliek om die maandkalender te vertoon
112.
The use of this key was deprecated in GNOME 2.22 with the use of an internal time configuration tool. The schema is retained for compatibility with older versions.
2010-04-12
Die gebruik van hierdie sleutel is afgekeur sedert GNOME 2.22 met die koms van 'n nuwe interne tydkonfigurasie metode. Die skema bly behoue vir verenigbaarheid met ouer weergawes.
137.
Privileges are required to change the system time zone.
2010-04-08
Aanvullende regte is nodig om die stelsel se tydsone te verander.
138.
Privileges are required to change the system time.
2010-04-08
Voorregte is nodig om die sisteemtyd te verander.
139.
Privileges are required to configure the hardware clock.
2010-04-08
Aanvullende regte is nodig om die hardewareklok in te stel.
152.
Unable to read output from command Details: %s
2010-04-09
Kon nie die bevel se afvoer lees nie Besonderhede: %s
202.
Show Desktop Button
2010-04-08
Vertoon werkarea knoppie
203.
This button lets you hide all windows and show the desktop.
2010-04-08
Hierdie knoppie laat u toe om alle vensters te verberg en die werkarea te wys
209.
Restoring Minimized Windows
2010-04-12
Herstel geminimaliseerde vensters
224.
The use of this key was deprecated in GNOME 2.20. The schema is retained for compatibility with older versions.
2010-04-12
Die gebruik van hierdie sleutel is afgekeur seder GNOME 2.20. Die skema bly behoue vir verenigbaarheid met ouere weergawes.
239.
Switcher
2010-04-12
Wisselaar
243.
Workspaces
2010-04-11
Werksruimtes
244.
_Rows:
2010-04-08
_Rye:
256.
Can't pass document URIs to a 'Type=Link' desktop entry
2010-04-12
Kan nie dokument URI's na 'n 'Type=Link' "desktop"-inskrywing aangee nie
257.
Not a launchable item
2010-04-11
Nie 'n uitvoerbare item nie
268.
Could not launch application
2010-04-08
Kon nie die toepassing begin nie
270.
No application to handle search folders is installed.
2010-04-08
Geen program om gidse te deursoek is geïnstalleer nie.
293.
Key %s is not set, cannot load launcher
2010-04-12
Sleutel %s is nie gestel nie, kan nie lanseerder laai nie
295.
Replace a currently running panel
2010-04-12
Vervang 'n tans aktiewe paneel
301.
<b>GAME OVER</b> at level %d!
2010-04-12
<b>Spel verby</b> op vlak %d!
304.
Paused
2010-04-12
In pouse
309.
Killer GEGLs from Outer Space
2010-04-12
Dodelike GEGL's vanuit die buitenste ruimte
327.
Custom Application Launcher
2010-04-12
Aangepaste programlanseerder
329.
Application Launcher...
2010-04-12
Programlanseerder...
336.
A separator to organize the panel items
2010-04-08
'n Skeiding om die paneelitems te organiseer
379.
The location of the launcher is not set.
2010-04-12
Die ligging van die lanseerder is nie gestel nie.
383.
If you choose to force an application to exit, unsaved changes in any open documents in it might get lost.
2010-04-12
As u 'n program dwing om af te sluit, sal alle veranderinge in geopende dokumente verlore gaan.
387.
A list of panel object IDs. Each ID identifies an individual panel object (e.g. a launcher, action button or menu button/bar). The settings for each of these objects are stored in /apps/panel/objects/$(id).
2010-04-12
'n Lys van paneel-objek ID's. Elke ID staan vir 'n individuele paneelobjek (bv. 'n lanseerder, aksieknop of kieslysknop/-balk). Die instellings vir elkeen van hierdie objekte word gestoor in /apps/panel/objects/$(id).
394.
Old profiles configuration migrated
2010-04-12
Konfigurasie van ou profiele gemigreer
416.
This key is deprecated as it cannot be used to implement proper lockdown. The /desktop/gnome/lockdown/disable_lock_screen key should be used instead.
2010-04-12
Die gebruik van hierdie sleutel word afgekeur, omdat dit nie vir 'n korrekte vergrendeling gebruik kan word nie. Gebruik as vervanging die sleutel ‘/desktop/gnome/lockdown/disable_lock_screen’.
418.
Change system appearance and behavior, or get help
2010-04-12
Wysig die gedrag en voorkoms van u stelsel, of verkry hulp
432.
Desktop
2010-04-10
Werksarea
433.
Open the contents of your desktop in a folder
2010-04-10
Open die inhoud van die werksarea in 'n gids
434.
Help and Support
2010-04-10
Hulp en bystand
437.
1
2010-04-10
*
2010-04-10
1
439.
Log out %s of this session to log in as a different user
2010-04-09
Meld van hierdie sessie af as %s om as 'n ander gebruiker aan te meld