Translations by Kobus

Kobus has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 128 results
54.
Behavior on <em>right</em> click into the titlebar or frame of an <em>active</em> window.
2009-07-18
Gedrag vir <em>regterkant</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>aktiewe</em> venster.
55.
Behavior on <em>middle</em> click into the titlebar or frame of an <em>active</em> window.
2009-07-18
Gedrag vir <em>middelste</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>aktiewe</em> venster.
56.
Behavior on <em>left</em> click into the titlebar or frame of an <em>inactive</em> window.
2009-07-18
Gedrag vir <em>links</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>onaktiewe</em> venster.
57.
Behavior on <em>right</em> click into the titlebar or frame of an <em>inactive</em> window.
2009-07-18
Gedrag vir <em>regterkant</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>onaktiewe</em> venster.
58.
Inactive
2009-07-18
Onaktief
59.
In this column you can customize mouse clicks into the titlebar or the frame of an inactive window.
2009-07-18
In hierdie kolom jy kan muis klieke pasmaak binne die titelbalk of die raam van 'n onaktiewe venster.
60.
Activate & Raise
2009-07-18
Aktiveer & Lig
61.
Activate & Lower
2009-07-18
Aktiveer & Verlaag
62.
Activate
2009-07-18
Aktiveer
63.
Behavior on <em>middle</em> click into the titlebar or frame of an <em>inactive</em> window.
2009-07-18
Gedrag vir <em>middelste</em> kliek binne die titelbalk of raam van 'n <em>onaktiewe</em> venster.
64.
Maximize Button
2009-07-18
Vergroot Knoppie
65.
Here you can customize behavior when clicking on the maximize button.
2009-07-18
Hier kan jy die gedrag pasmaak vir wanneer jy op die vergroot knoppie kliek.
66.
Behavior on <em>left</em> click onto the maximize button.
2009-07-18
Gedrag vir <em>links</em> kliek op die vergroot knoppie.
67.
Behavior on <em>middle</em> click onto the maximize button.
2009-07-18
Gedrag vir <em>middel</em> kliek op die vergroot knoppie.
68.
Behavior on <em>right</em> click onto the maximize button.
2009-07-18
Gedrag vir <em>regs</em> kliek op die vergroot knoppie.
69.
Inactive Inner Window
2009-07-18
Onaktiewe Binneste Venster
70.
Here you can customize mouse click behavior when clicking on an inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame).
2009-07-18
Hier kan jy die muis kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam).
72.
In this row you can customize left click behavior when clicking into an inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame).
2009-07-18
In hierdie ry kan jy die linker kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam).
73.
In this row you can customize middle click behavior when clicking into an inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame).
2009-07-18
In hierdie ry kan jy die middelste kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam).
74.
In this row you can customize right click behavior when clicking into an inactive inner window ('inner' means: not titlebar, not frame).
2009-07-18
In hierdie ry kan jy die regter kliek gedrag pasmaak vir wanneer jy kliek binne 'n onaktiewe binneste venster ('binneste' beteken: nie titelbalk, nie raam).
76.
Activate, Raise & Pass Click
2009-07-18
Aktiveer, Lig & Herhaling Kliek
77.
Activate & Pass Click
2009-07-18
Aktiveer & Herhaling Kliek
81.
Inner Window, Titlebar && Frame
2009-07-18
Binneste Venster, Titelbalk && Raam
82.
Here you can customize KDE's behavior when clicking somewhere into a window while pressing a modifier key.
2009-07-18
Hier kan jy KDE se gedrag pasmaak vir wanneer jy iewers binne 'n venster kliek, terwyl jy die verander sleutel inhou.
83.
Meta
2009-07-18
Meta
84.
Alt
2009-07-18
Alt
85.
Here you select whether holding the Meta key or Alt key will allow you to perform the following actions.
2009-07-18
Hier kan jy kies of die inhou van die Meta sleutel of Alt sleutel jou sal toelaat om die volgende aksies uit te voer.
86.
Modifier key:
2009-07-18
Verander sleutel:
88.
Activate, Raise and Move
2009-07-18
Aktiveer, Lig & Skuif
89.
Resize
2009-07-18
Hervergroot
90.
Minimize
2009-07-18
Verklein
93.
Your names
2009-07-18
Kobus Venter
94.
Your emails
2009-07-18
kabousv@therugby.co.za
95.
None
2009-07-18
Geen
96.
Low
2009-07-18
Laag
98.
High
2009-07-18
Hoog
99.
Extreme
2009-07-18
Uiters
101.
Focus stealing prevention level:
2009-07-18
Fokus steel voorkoming vlak
102.
Click to Focus
2009-07-18
Kliek om te Fokus
103.
Focus Follows Mouse
2009-07-18
Fokus Volg Muis
104.
Focus Under Mouse
2009-07-18
Fokus Onder Muis
105.
Focus Strictly Under Mouse
2009-07-18
Fokus Streng Onder Muis
106.
&Policy:
2009-07-18
Beleid:
112.
When this option is enabled, a window in the background will automatically come to the front when the mouse pointer has been over it for some time.
2009-07-18
Wanneer hierdie opsie geaktiveer is, sal 'n venster in die agtergrond automaties na vore kom wanneer die muis wyser bo-oor dit is vir 'n geruime tyd.
113.
This is the delay after which the window that the mouse pointer is over will automatically come to the front.
2009-07-18
Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is automaties na vore sal kom.
114.
When this option is enabled, the active window will be brought to the front when you click somewhere into the window contents. To change it for inactive windows, you need to change the settings in the Actions tab.
2009-07-18
Wanneer geaktiveer, sal die aktiewe venster na vore gebring word wanneer jy êrens binne die venster inhoud kliek. Om dit verander na onaktiewe vensters, moet jy dit stel in die Aksie oortjie.
115.
When this option is enabled, there will be a delay after which the window the mouse pointer is over will become active (receive focus).
2009-07-18
Wanneer geaktiveer, sal daar 'n vertraging wees en daarna sal die venster waaroor die muis wyser is automaties na voor kom.
116.
This is the delay after which the window the mouse pointer is over will automatically receive focus.
2009-07-18
Hierdie is die vertraging waarna die venster waaroor die muis wyser is automaties op gefokus sal word.
121.
Shading
2009-07-18
Skadu
122.
&Enable hover
2009-07-18
Aktiveer sweef