Translations by Pieter Schoeman

Pieter Schoeman has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 110 results
139.
Pause slideshow
2018-10-10
Laat skyfievertoning wag
141.
Type
2018-10-10
Tipe
142.
File Size
2018-10-10
Lêer-grootte
143.
Folder
2018-10-10
Gids
144.
Aperture
2018-10-10
Lensopening
145.
Exposure
2018-10-10
Blootstelling
146.
ISO
2018-10-10
ISO
147.
Metering
2018-10-10
Meter
151.
Focal Length
2018-10-10
Fokuslengte
154.
The color that is used to fill the area behind the image. If the use-background-color key is not set, the color is determined by the active GTK+ theme instead.
2018-10-10
Die kleur wat gebruik word om die area agter 'n beeld in te kleur. Indien die use-background-color sleutel nie gestel is nie, sal die kleur deur die aktiewe GTK+ tema bepaal word.
182.
Trash images without asking
2018-10-10
Skrap beelde sonder om te vra
183.
If activated, Eye of GNOME won’t ask for confirmation when moving images to the trash. It will still ask if any of the files cannot be moved to the trash and would be deleted instead.
2018-10-10
Indien geaktiveer sal beeldvertoner nie vir bevestiging vra om beelde na die asblik te skuif nie. Dit sal steeds vra indien enige van die lêers nie na die asblik geskuif kan word nie.
184.
Whether the file chooser should show the user’s pictures folder if no images are loaded.
2018-10-10
Of die lêerkieser die gebruiker se prente-gids moet vertoon as geen beelde gelaai is nie.
189.
List of active plugins. It doesn’t contain the “Location” of the active plugins. See the .eog-plugin file for obtaining the “Location” of a given plugin.
2018-10-10
'n Lys aktiewe inproppe. Dit bevat nie die "Ligging" van die aktiewe inproppe nie. Sien die .eog-inproplêer om die "Ligging" van 'n gegewe inprop te vind.
195.
_Best fit
2018-10-10
_Beste passing
197.
view-fullscreen
2018-10-10
view-fullscreen
200.
view-refresh
2018-10-10
view-refresh
206.
If you don’t save, your changes will be lost.
2018-10-10
As u nie stoor nie, sal al die wysigings verloor word.
207.
Save changes to image “%s” before closing?
2018-10-10
Stoor wysigings aan beeld "%s" voor afsluiting?
210.
If you don’t save, all your changes will be lost.
2018-10-10
As u nie stoor nie, sal al u veranderinge verloor word.
212.
Open with _Document Viewer
2018-10-10
Open met _Dokumentvertoner
213.
Could not load image “%s”.
2018-10-10
Kon nie beeld "%s" laai nie.
214.
Could not save image “%s”.
2018-10-10
Kon nie beeld "%s" stoor nie.
215.
No images found in “%s”.
2018-10-10
Geen beelde in "%s" gevind nie.
217.
This image contains multiple pages. Image Viewer displays only the first page. Do you want to open the image with the Document Viewer to see all pages?
2018-10-10
Die beeld bevat veelvuldige bladsye. Beeldvertoner vertoon slegs die eerste bladsy. Wil u die beeld met die Dokumentvertoner oopmaak om al die bladsye te sien?
218.
This image contains multiple pages. Image Viewer displays only the first page. You may want to install the Document Viewer to see all pages.
2018-10-10
Die beeld bevat veelvuldige bladsye. Beeldvertoner vertoon slegs die eerste bladsy. Die Dokumentvertoner kan geïnstalleer word om al die bladsye te sien.
222.
Image Viewer could not determine a supported writable file format based on the filename.
2018-10-10
Beeldvertoner kon geen ondersteunde skryfbare formaat bepaal gebaseer op die lêernaam nie.
228.
_Open
2018-10-10
_Open
239.
Couldn’t create temporary file for saving: %s
2018-10-10
Kon nie 'n tydelike lêer skep vir stoor van: %s nie
240.
Couldn’t allocate memory for loading JPEG file
2018-10-10
Kon nie geheue toeken vir laai van JPEG-lêer nie
256.
%i × %i pixel
%i × %i pixels
2018-10-10
%i x %i beeldpunt
%i x %i beeldpunte
259.
%X
2018-10-10
%X
260.
%lu second
%lu seconds
2018-10-10
%lu sekonde
%lu sekondes
288.
Could not display help for Image Viewer
2018-10-10
Kon nie hulp vertoon vir Beeldvertoner nie
292.
The image “%s” has been modified by an external application. Would you like to reload it?
2018-10-10
Die beeld "%s" is verander deur 'n eksterne program. Moet dit herlaai word?
293.
Saving image “%s” (%u/%u)
2018-10-10
Stoor tans beeld "%s" (%u/%u)
294.
Opening image “%s”
2018-10-10
Open tans beeld "%s"
295.
Viewing a slideshow
2018-10-10
Vertoon 'n skyfievertoning
299.
The image “%s” has been set as Desktop Background. Would you like to modify its appearance?
2018-10-10
Die beeld "%s" is ingestel as die werkskerm se agtergrond. Wil u sy voorkoms verander?
301.
Are you sure you want to remove “%s” permanently?
2018-10-10
Wil u definitief "%s" permanent verwyder?
302.
Are you sure you want to remove the selected image permanently?
Are you sure you want to remove the %d selected images permanently?
2018-10-10
Wil u definitief die gekose beeld permanent verwyder?
Wil u definitief die %d gekose beelde permanent verwyder?
303.
_Delete
2018-10-10
_Skrap
304.
_Yes
2018-10-10
_Ja
305.
Do _not ask again during this session
2018-10-10
Moet _nie weer vra tydens dié sessie nie
306.
Couldn’t retrieve image file
2018-10-10
Kon nie die beeldlêer verkry nie
307.
Couldn’t retrieve image file information
2018-10-10
Kon nie inligting oor die beeld verkry nie
308.
Couldn’t delete file
2018-10-10
Kon nie die lêer skrap nie
310.
Are you sure you want to move “%s” to the trash?
2018-10-10
Wil u definitief "%s" skuif na die asblik?
311.
A trash for “%s” couldn’t be found. Do you want to remove this image permanently?
2018-10-10
'n Asblik vir "%s" kon nie gevind word nie. Wil u dié beeld permanent skrap?
313.
Some of the selected images can’t be moved to the trash and will be removed permanently. Are you sure you want to proceed?
2018-10-10
Sommige van die gekose foto's kan nie na die asblik geskuif word nie en sal permanent verwyder word. Wil u definitief voortgaan?