Translations by Frikkie Thirion

Frikkie Thirion has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 175 results
1.
<nobr><qt>Automatic Log Out</qt><nobr>
2006-04-05
<nobr><qt>Outomatiese Afteken</qt><nobr>
2.
<qt>To prevent being logged out, resume using this session by moving the mouse or pressing a key.</qt>
2006-04-05
<qt>Om te verhoud dat jy afgeteken word, moet jy in die sessie aktief wees. Dit kan bewerkstelllig word deur die muis te beweeg of 'n knoppie op die sleutelbord te druk.
3.
<nobr><qt>You will be automatically logged out in 1 second</qt></nobr>
<nobr><qt>You will be automatically logged out in %n seconds</qt></nobr>
2007-10-24
<nobr><qt>Jy sal outomaties na 1 sekonde afgeteken word.</qt></nobr>
<nobr><qt>Jy sal outomaties na %n sekondes afgeteken word.</qt></nobr>
4.
<nobr>The session is locked

2006-04-05
<nobr>Die sessie is toe gesluit

5.
<nobr>The session was locked by %1

2006-04-05
<nobr>Die sessie was toegesluit deur %1

6.
Sw&itch User...
2006-04-05
Wissel Gebruiker...
7.
Unl&ock
2006-04-05
Sluit oop
8.
Unlocking failed
2006-04-05
Oopsluit het gevaal
9.
Warning: Caps Lock on
2006-04-05
Waarskuwing: Caps Lock is aan
10.
Cannot unlock the session because the authentication system failed to work; you must kill kdesktop_lock (pid %1) manually.
2006-04-05
Kon nie die sessie oopsluit nie, want die geldigheidstoets stelsel werk nie; Jy sal self kdesktop_lock (pid %1) moet doodmaak.
11.
You have chosen to open another desktop session instead of resuming the current one.
The current session will be hidden and a new login screen will be displayed.
An F-key is assigned to each session; F%1 is usually assigned to the first session, F%2 to the second session and so on. You can switch between sessions by pressing Ctrl, Alt and the appropriate F-key at the same time. Additionally, the KDE Panel and Desktop menus have actions for switching between sessions.
2006-04-05
Jy het gekies om 'n nuwe werkskerm sessie oop te maak, pleks van om met die huidige een voort te gaan.
Die huidige sessie sal versteek word en 'n nuwe aanteken skerm sal vertoon word.
'n F-sleutel word aan elke sessie toegeken; F%1 word gewoonlik aan die eerste sessie toegeken, F%2 aan die tweede en so aan. Jy kan tussen sessies wissel deur Ctrl+Alt+F-sleutel op dieselfde tyd te druk. Die KDE paneel en Werkskerm kieslyste bevat ook items vir die wissel tussen sessies.

12.
&Start New Session
2006-04-05
Begin Nuwe Sessie
13.
&Do not ask again
2006-04-05
Moet nie weer vra nie
14.
Session
2006-04-05
Sessie
15.
Location
2006-04-05
Ligging
16.
&Activate
2007-10-24
Aktiveer
17.
Start &New Session
2006-04-05
Begin Nuwe Sessie
18.
Will not lock the session, as unlocking would be impossible:
2006-04-05
Kan nie die sessie sluit nie, want die oopsluit daarvan sal onmoontlik wees:
19.
Cannot start kcheckpass.
2006-04-05
Kan nie kcheckpass begin nie.
20.
kcheckpass is unable to operate. Possibly it is not SetUID root.
2006-04-05
kcheckpass werk nie. Dit was heel moonlik nie ge-"SetUID root" nie.
21.
No appropriate greeter plugin configured.
2006-04-05
Geen geskikte verwelkoming inprop module is opgestel nie
22.
Force session locking
2006-04-05
Forseer die toesluit van die sessie
23.
Only start screensaver
2006-04-05
Begin net die skerm bewaarder
24.
Only use the blank screensaver
2006-04-05
Gebruik slegs die leë ('blank') skerm bewaarder
25.
KDesktop Locker
2006-04-05
KWerkskerm Toesluiter
26.
Session Locker for KDesktop
2006-04-05
Die sessie was toegesluit deur KWerkskerm
27.
Set as Primary Background Color
2006-04-05
Stel as Primêre Agtergrond Kleur
28.
Set as Secondary Background Color
2006-04-05
Stel as Sekondêre Agtergrond Kleur
29.
&Save to Desktop...
2006-04-05
Stoor na die Werkskerm...
30.
Set as &Wallpaper
2006-04-05
Stel as Muurpapier
31.
Enter a name for the image below:
2006-04-05
Voer die naam van die beeld hier onder in:
32.
image.png
2006-04-05
beeld.png
33.
Could not log out properly. The session manager cannot be contacted. You can try to force a shutdown by pressing Ctrl+Alt+Backspace; note, however, that your current session will not be saved with a forced shutdown.
2006-04-05
Kon nie behoorlik afteken nie. Die sessie bestuurder kon nie gekontak word nie. Jy kan die afskakel probeer forseer deur Ctrl+Alt+Backspace te druk. Nota: jou huidige sessie sal nie gestoor word tydens 'n geforseerde afskakel nie.
34.
%1 is a file, but KDE needs it to be a directory; move it to %2.orig and create directory?
2006-04-05
%1 is 'n lêer, maar KDE moet ongelukkig 'n gids wees. Moet dit na %2.orig geskuif word en die gids geskep word?
35.
Move It
2006-04-05
Beweeg dit
36.
Do Not Move
2006-04-05
Moet nie beweeg nie
37.
Could not create directory %1; check for permissions or reconfigure the desktop to use another path.
2006-04-05
Kon nie die gids %1 skep nie; Gaan die regte na of stel die werkskerm op om 'n ander gids te gebruik.
38.
&Rename
2006-04-05
Herbenaam
39.
&Properties
2006-04-05
Eienskappe
40.
&Move to Trash
2006-04-05
Beweeg na Gemors
41.
Run Command...
2006-04-05
Hardloop Opdrag...
42.
Configure Desktop...
2006-04-05
Stel Werkskerm op...
43.
Disable Desktop Menu
2006-04-05
Deaktiveer Werkskerm Kieslys
44.
Unclutter Windows
2006-04-05
Rangskik Vensters
45.
Cascade Windows
2006-04-05
Kaskade Vensters
46.
By Name (Case Sensitive)
2006-04-05
Volgens Naam (Hoof/Kleinletter Sensitief)
47.
By Name (Case Insensitive)
2006-04-05
Volgens Naam (Hoof/Kleinletter Onsensitief)
48.
By Size
2006-04-05
Volgens Grootte
49.
By Type
2006-04-05
Volgens Tipe
50.
By Date
2006-04-05
Volgens Datum