Translations by Kobus
Kobus has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.
51100 of 258 results
47.
Proxy
A proxy server is an intermediate program that sits between your machine and the Internet and provides services such as web page caching and/or filtering.
Caching proxy servers give you faster access to sites you have already visited by locally storing or caching the content of those pages; filtering proxy servers, on the other hand, provide the ability to block out requests for ads, spam, or anything else you want to block.
Note: Some proxy servers provide both services.
2006-04-04
Proxy
'n Volmag bediener is 'n intemidiêre program wat tussen jou masjien en die Internet sit, en wat dienste soos web-blad ophoping en / of filtrering doen.
Ophopende volmag bedieners gee jou vinniger toegang na tuistes wat reeds besoek was deur daardie bladsye of inligting op te hoop; filterende volmag bedieners aan die ander kant verskaf die fuksie om sekere navrae vir advertensies, gemorspos, of enigiets wat geblok moet word, uit te hou.
Nota: Sommige volmag bedieners verskaf beide die funksies.
48.
<qt>The proxy settings you specified are invalid.
Please click on the Setup... button and correct the problem before proceeding; otherwise your changes will be ignored.</qt>
2006-04-04
<qt>Die Volmag stellings wat jy gespesifiseer eht is ongeldig.
Kliek op die Opstel... knoppie en korrigeer die probleem voordat jy voortgaan. Andersins sal die verander jy gemaak het geignoreer word</qt>
49.
Update Failed
2006-04-04
Dateer op Gevaal
50.
You have to restart the running applications for these changes to take effect.
2006-04-04
Jy het na herbegin die wat loop programme vir hierdie verander na neem effek.
51.
You have to restart KDE for these changes to take effect.
2006-04-04
Jy moet KDE herbegin om die veranderinge toe te pas.
52.
Local Network Browsing
Here you setup your "Network Neighborhood". You can use either the LISa daemon and the lan:/ ioslave, or the ResLISa daemon and the rlan:/ ioslave.
About the LAN ioslave configuration:
If you select it, the ioslave, if available, will check whether the host supports this service when you open this host. Please note that paranoid people might consider even this to be an attack.
Always means that you will always see the links for the services, regardless of whether they are actually offered by the host. Never means that you will never have the links to the services. In both cases you will not contact the host, so nobody will ever regard you as an attacker.
2006-04-04
Lokale Netwerk Blaaiing
Hier kan jy jou "Netwerk Omgewing" opstel. Jy kan of die LISa gids en die lan:/ioslave, of die ResLISa gids en die rlan:/ ioslave.
Omtrent die LAN ioslave Konfigurasie:
Indien jy dit kies, sal die ioslave, indien beskikbaar, wil toets of die werkstasie hierdie diens ondersteun wanneer jy die aanbieder oopmaak. Let daarop dat sekere paranoise mense selfs dit as 'n aanval beskou.
Altyd beteken dat te alle tye die skakels na hierdie dienste toe sal sien, ongeag of hulle deur die aanbieder aangebied word of nie. Nooit beteken dat jy nooit die skkakels na die dienste toe sal hê nie. In beide gevalle sal jy nie die aanbieder kontak nie, so niemand sal jou beskou as 'n aanvaller nie.
53.
&Windows Shares
2006-04-04
Vensters Gedeelde bronne
54.
&LISa Daemon
2006-04-04
Lisa Bediener
55.
lan:/ Iosla&ve
2006-04-04
lan:/ Iosla&ve
56.
Timeout Values
2006-04-04
Tydverstreke Waardes
57.
Here you can set timeout values. You might want to tweak them if your connection is very slow. The maximum allowed value is %1 seconds.
2006-04-04
Hier jy kan stel tydverstreke waardes. jy dalk wil hê na verstel hulle as jou verbinding is baie stadige. Die maksimum toegelaat waarde is %1 sekondes.
58.
sec
2006-04-04
sek
59.
Soc&ket read:
2006-04-04
Soket lees:
60.
Pro&xy connect:
2006-04-04
Volmag konnekteer:
61.
Server co&nnect:
2006-04-04
Bediener konnekteer:
62.
&Server response:
2006-04-04
Bediener antwoord:
63.
FTP Options
2006-04-04
Ftp Opsies
64.
Enable passive &mode (PASV)
2006-04-04
Aktiveer passief modus (Pasv)
65.
Enables FTP's "passive" mode. This is required to allow FTP to work from behind firewalls.
2006-04-04
Skakel Ftp se "passiewe" modus aan. Dit is nodig om Ftp te laat werk agter vuur-mure.
66.
Mark &partially uploaded files
2006-04-04
Merk gedeeltelik opgelaaide lêers
67.
Marks partially uploaded FTP files.
When this option is enabled, partially uploaded files will have a ".part" extension. This extension will be removed once the transfer is complete.
2006-04-04
Merk gedeeltelik opgelaaide Ftp lêers.
Wanneer hierdie opsie aan is, sal gedeeltelik opgelaaide lêers 'n ".deel" uitbreiding hê. Hierdie uitbreiding sal verander as die oordra volledig is.
68.
Network Preferences
Here you can define the behavior of KDE programs when using Internet and network connections. If you experience timeouts or use a modem to connect to the Internet, you might want to adjust these settings.
2006-04-04
Netwerk Voorkeure
Hier jy kan definieer die gedrag van Kde programme wanneer te gebruik Internet en Netwerk koppelinge. As jy ervaring tyd verstreke waardes of gebruik 'n modem na konnekteer na die Internet, jy dalk wil hê na verstel hierdie instellings.
69.
Disk cache &size:
2006-04-04
Disket kas grootte:
70.
KB
2006-04-04
Kb
71.
C&lear Cache
2006-04-04
Maak skoon Kas
72.
&Use cache
2006-04-04
Gebruik kas
73.
Check this box if you want the web pages you visit to be stored on your hard disk for quicker access. The stored pages will only be updated as needed instead of on every visit to that site. This is especially useful if you have a slow connection to the Internet.
2006-04-04
Kliek hier as jy die web bladsye wat jy besigtig op jou harde skyf gestoor wil hê vir vinniger toegang. Die gestoorde bladsy sal slegs opgedateer word soos nodig, in plaas van elke besoek aan daardie tuiste. Hierdie is veral effektief waar as jy 'n stadige internet verbinding het.
74.
Policy
2006-04-04
Beleid
75.
&Keep cache in sync
2006-04-04
Hou kas in sinkronisasie
76.
Verify whether the cached web page is valid before attempting to fetch the web page again.
2006-04-04
Verifieer dat die afgelaaide web bladsy geldig is voordat jy weer probeer om dit af te laai.
77.
Use cache whenever &possible
2006-04-04
Gebruik kas wanneer ook al moontlik
78.
Always use documents from the cache when available. You can still use the reload button to synchronize the cache with the remote host.
2006-04-04
Gebruik altyd dokumente vanaf die cache wanneer beskikbaar. Jy kan steedsdie herlaai knoppie gebruik om die cache te sinkroniseer met die afgeleë bediener.
79.
O&ffline browsing mode
2006-04-04
Af-lyn blaaiïng modus
80.
Do not fetch web pages that are not already stored in the cache. Offline mode prevents you from viewing pages that you have not previously visited.
2006-04-04
Moet nie web bladsye aflaai wat nie reeds gestoor word in die cache nie. Aflyn modus verhoed jou om bladsye te sien wat jy nie reeds vooraf besoek het nie.
81.
<qt> Enter the name of the environment variable, e.g. FTP_PROXY, used to store the address of the FTP proxy server.
Alternatively, you can click on the "Auto Detect" button to attempt an automatic discovery of this variable. </qt>
2006-04-04
<qt> Sleutel die naam van die omgewing veranderlike, bv. FTP_PROXY, wat gebruik word om die adres van die Ftp Volmag bediener te stoor.
Alternatiwelik, kan jy kliek op die "Outo Spoor" knoppie om te poog om hierdie veranderlike automaties te spoor. </qt>
82.
<qt> Enter the name of the environment variable, e.g. HTTP_PROXY, used to store the address of the HTTP proxy server.
Alternatively, you can click on the "Auto Detect" button to attempt automatic discovery of this variable. </qt>
2006-04-04
<qt> Sleutel die naam van die omgewing veranderlike, bv. HTTP_PROXY, wat gebruik word om die adres van die Http Volmag bediener te stoor.
Alternatiwelik, kan jy kliek op die "Outo Spoor" knoppie om te poog om hierdie veranderlike automaties te spoor. </qt>
83.
&FTP:
2006-04-04
Ftp:
84.
HTTP&S:
2006-04-04
Https:
85.
<qt> Enter the name of the environment variable, e.g. HTTPS_PROXY, used to store the address of the HTTPS proxy server.
Alternatively, you can click on the "Auto Detect" button to attempt an automatic discovery of this variable. </qt>
2006-04-04
<qt> Sleutel die naam van die omgewing veranderlike, bv. HTTPS_PROXY, wat gebruik word om die adres van die Https Volmag bediener te stoor.
Alternatiwelik, kan jy kliek op die "Outo Spoor" knoppie om te poog om hierdie veranderlike automaties te spoor. </qt>
86.
Show the &value of the environment variables
2006-04-04
Vertoon die waarde van die omgewing veranderlikes
87.
&Verify
2006-04-04
Bevestig
88.
<qt>Verify whether or not the environment variable names you supplied are valid. If an environment variable is not found, the associated labels will be highlighted to indicate that they are invalid.</qt>
2006-04-04
<qt>Maak seker of die omgewing veranderlike name wat gy verskaf het geldig is. As 'n omgewing veranderlike nie gevind word nie, sal die geassosieer etikette verlig word om aan te dui dat die instelling ongeldigis.</qt>
89.
Auto &Detect
2006-04-04
Outo Verklik
90.
<qt>Attempt automatic discovery of the environment variables used for setting system wide proxy information.
This feature works by searching for commonly used variable names such as HTTP_PROXY, FTP_PROXY and NO_PROXY.</qt>
2006-04-04
<qt>Probeer automaties ontdekking van die omgewing veranderlikes gebruik vir die opset van die stelsel wye volmag inligting.
Hierdie funksie werk deur te soek vir algemeen gebruikte veranderlike name soosHTTP_PROXY, FTP_PROXY and NO_PROXY.</qt>
91.
H&TTP:
2006-04-04
Http:
92.
<qt> Enter the environment variable, e.g. NO_PROXY, used to store the addresses of sites for which the proxy server should not be used.
Alternatively, you can click on the "Auto Detect" button to attempt an automatic discovery of this variable. </qt>
2006-04-04
<qt> Sleutel die naam van die omgewing veranderlike, bv. GEEN_VOLMAG, wat gebruik word om die adres van die Http Volmag bediener te stoor.
Alternatiwelik, kan jy kliek op die "Outo Spoor" knoppie kliek om te poog om hierdie veranderlike automaties te spoor. </qt>
93.
NO &PROXY:
2006-04-04
GEEN VOLMAG:
94.
Domain [Group]
2006-04-04
Domein [Groep]
95.
Host [Set By]
2006-04-04
Bediener [Stel Deur]
96.
D&elete
2006-04-04
Skrap