Translations by Dawid de Jager

Dawid de Jager has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 326 results
1.
Ubuntu installer main menu
2009-06-28
Ubuntu-installeerder hoof-kieslys
2.
Choose the next step in the install process:
2012-07-25
Kies die volgende stap in die installeringsproses:
2009-06-28
Kies die volgende stap in die installeringsproses
4.
Installation step failed
2009-06-28
Installeringstap het misluk
5.
An installation step failed. You can try to run the failing item again from the menu, or skip it and choose something else. The failing step is: ${ITEM}
2012-07-25
'n Installeringstap het misluk. U kan probeer om die mislukte item weereens vanuit die hoofkieslys te hardloop, óf dit oorslaan en iets anders kies. Die mislukte stap is: ${ITEM}
2009-06-28
'n Installeringstap het misluk. Jy kan probeer om die mislukte item weereens te hardloop vanaf die hoof-kieslys, óf dit oorslaan en iets anders kies. Die mislukte stap is:
6.
Choose an installation step:
2009-06-28
Kies 'n installeringstap:
7.
This installation step depends on one or more other steps that have not yet been performed.
2009-06-28
Hierdie installeringstap is afhanklik van een of meer ander stappe wat nog nie uitgevoer is nie.
10.
Packages that use debconf for configuration prioritize the questions they might ask you. Only questions with a certain priority or higher are actually shown to you; all less important questions are skipped.
2012-09-19
Pakette wat debconf vir konfigurasie gebruik, bepaal 'n prioriteit vir elke vraag wat hulle jou mag vra. Net vrae van 'n bepaalde prioriteit of hoër is na jou verwys; minder belangrike vrae is uitgelaat.
2009-06-28
Pakette wat debconf vir opstelling gebruik bepaal 'n prioriteit vir elke vraag wat hulle mag vra. Slegs vrae van 'n bepaalde prioriteit of hoër word vir jou gewys; minder belangrike vrae word oorgeslaan.
11.
You can select the lowest priority of question you want to see: - 'critical' is for items that will probably break the system without user intervention. - 'high' is for items that don't have reasonable defaults. - 'medium' is for normal items that have reasonable defaults. - 'low' is for trivial items that have defaults that will work in the vast majority of cases.
2009-06-28
Jy kan die laagste prioriteit van vrae kies wat jy wil sien: - 'noodlottig' is vir items wat waarskynlik die stelsel gaan breek sonder ingryping van die gebruiker. - 'hoog' is vir items sonder billike verstekwaardes. - 'medium' is vir gewone items met billike verstekwaardes. - 'laag' is vir onbeduidende items waarvoor die verstekwaardes in die oorgrote meerderheid van gevalle sal werk.
12.
For example, this question is of medium priority, and if your priority were already 'high' or 'critical', you wouldn't see this question.
2012-09-19
Byvoorbeeld, hierdie vraag is van medium prioriteit, en sou nie gevra word nie as jou bepaalde prioriteit 'hoog' of 'krities' was nie.
2009-06-28
Byvoorbeeld, hierdie vraag is van medium prioriteit en sou nie gevra word as jou bepaalde prioriteit 'hoog' of 'noodlottig' was nie.
19.
<Tab> moves between items; <Space> selects; <Enter> activates buttons
2009-06-28
<Tab> beweeg tussen items; <Spasie> kies; <Enter> aktiveer knoppies
21.
Screenshot
2009-06-28
Skermfoto
22.
Screenshot saved as %s
2009-06-29
Skermfoto geberg as %s
2009-06-28
Skermfoto as %s geberg.
24.
KEYSTROKES:
2009-06-28
SLAGPATRONE
28.
Prompt: '%c' for help, default=%d>
2009-06-28
Stip: '%c' vir hul, verstek=%d>
30.
Prompt: '%c' for help, default=%s>
2009-06-28
Stip: '%c' vir hulp, verstek=%s>
31.
[Press enter to continue]
2009-06-28
[Druk 'Enter' om voort te gaan]
34.
The root file system is a RAM disk. The hard disk file systems are mounted on "/target". The editor available to you is nano. It's very small and easy to figure out. To get an idea of what Unix utilities are available to you, use the "help" command.
2009-06-29
Die wortellêerstelsel is 'n RAM-skyf. Die hardeskyf lêerstelsels is op "/target" gemonteer. Die redigeerder wat tot jou beskikking is, is nano. Dis klein en maklik om te leer om te gebruik. Om 'n idee te kry van watter Unix-nutsprogramme tot jou beskikking is, gebruik die "hulp"-opdrag.
2009-06-28
Die wortellêerstelsel is 'n RAM-skyf. Die hardeskyf lêerstelsels is op "/target" gemonteer. Die redigeerder wat beskikbaar is jou is nano. Dis klein en maklik om te leer om te gebruik. Om 'n idee te kry van watter Unix-nutsprogramme tot jou beskikking is, gebruik die "hulp"-opdrag.
35.
Use the "exit" command to return to the installation menu.
2009-06-28
Gebruik die "Uitgaan" opdrag om terug te keer na die installeringskieslys.
36.
Execute a shell
2009-06-28
Voer 'n dop uit
39.
If you have not finished the install, your system may be left in an unusable state.
2009-06-29
As jy die installering nie voltooi het nie, mag jou stelsel in 'n onbruikbare toestand gelaat word.
2009-06-28
As jy die installering nie voltooi het nie, mag jou stelsel in ' onbruikbare toestand gelaat word.
40.
Abort the installation
2009-06-28
Staak die installering
43.
Installer components to load:
2009-06-28
Installeringskomponente om te laai:
44.
To save memory, only components that are certainly needed for an install are selected by default. The other installer components are not all necessary for a basic install, but you may need some of them, especially certain kernel modules, so look through the list carefully and select the components you need.
2009-06-29
Om geheue te bespaar, word daar by verstek slegs komponente wat beslis benodig word vir 'n installering gekies. Die ander komponente van die installeerder word nie benodig vir 'n basiese installering nie, alhoewel sommige van hulle, veral sekere kernmodules, so kyk die lys aandagtig deur en kies die komponente wat jy nodig het.
45.
Note that if you select a component that requires others, those components will also be loaded.
2009-06-28
Let daarop dat as jy 'n komponent kies wat ook ander komponente nodig het, sal daardie ander komponente ook gelaai word.
46.
Loading additional components
2009-06-29
Besig om bykomende komponente te laai
47.
Retrieving ${PACKAGE}
2009-06-29
Besig om ${PACKAGE} af te haal
48.
Failed to load installer component
2009-06-29
Laai van installeringskomponent het misluk
49.
Loading ${PACKAGE} failed for unknown reasons. Aborting.
2009-06-29
Laai van ${PACKAGE} het misluk weens onbekende redes. Word gestaak.
50.
Continue the install without loading kernel modules?
2009-06-29
Gaan voort met die installering sonder om kernmodules te laai?
51.
No kernel modules were found. This probably is due to a mismatch between the kernel used by this version of the installer and the kernel version available in the archive.
2009-06-29
Geen kernmodules is gevind nie. Dis waarskynlik weens 'n vergelykingsfout tussen die kern wat in hierdie weergawe van die installeerder gebruik word en die kern se weergawe beskikbaar in die argief.
52.
If you're installing from a mirror, you can work around this problem by choosing to install a different version of Ubuntu. The install will probably fail to work if you continue without kernel modules.
2009-06-29
Indien jy vanaf 'n spieël-webwerf installeer, kan jy hierdie probleem omseil deur 'n ander weergawe van Ubuntu te installeer. Hierdie installering gaan waarskynlik misluk as jy sonder hierdie kernmodules voortgaan.
55.
Ready to install? Once you answer a few questions, the contents of the live CD can be installed on this computer so you can run the system at full speed and without the CD.
2009-06-29
Gereed om te installeer? Nadat jy 'n paar vrae beantwoord het, kan die inhoud van die "live CD" op hierdie rekenaar geïnstalleer word sodat jy die stelsel teen volle spoed hardloop, sonder die CD.
56.
Answering the questions should only take a few minutes.
2009-06-29
Dit behoort slegs 'n paar minute te neem om die vrae te beantwoord.
57.
Please choose the language used for the installation process. This language will be the default language for the final system.
2009-06-29
Kies asseblief die taal om vir die installeringsproses te gebruik. Hierdie taal sal dan die verstek-taal van die eindelike stelsel wees.
65.
Keyboard layout
2009-06-29
Sleutelborduitleg
66.
Which layout is most similar to your keyboard?
2009-07-07
Watter uitleg is die meeste soos jou sleutelbord?
2009-06-29
Watter uitleg is naaste aan jou sleutelbord?
70.
What name do you want to use to log in?
2009-06-29
Watter naam wil jy gebruik om aan te teken?
71.
If more than one person will use this computer, you can set up multiple accounts after installation.
2009-06-29
Indien meer as een persoon hierdie rekenaar gaan gebruik, kan jy meervuldige rekeninge na installering opstel.
380.
You have selected an entire device to partition. If you proceed with creating a new partition table on the device, then all current partitions will be removed.
2012-07-25
U het 'n hele toestel gekies om te verdeel. Indien u voortgaan met die skep van die nuwe verdelingstabel op die toestel sal alle huidige verdelings verwyder word.
383.
Because of limitations in the current implementation of the Sun partition tables in libparted, the newly created partition table has to be written to the disk immediately.
2012-07-25
Weens die beperkings in die huidige implimentasie van die Sun-verdelingstabelle in libparted, moet die nuut geskepte verdeling onmiddelik na die skyf geskryf word.
384.
You will NOT be able to undo this operation later and all existing data on the disk will be irreversibly removed.
2012-07-25
U sal NIE in staat wees om hierdie operasie later te ontdoen NIE en alle bestaande data sal onherroepbaar verwyder word.
385.
Confirm whether you actually want to create a new partition table and write it to disk.
2012-07-25
Bevestig of u wel 'n nuwe verdelingstabel wil skep en skryf na die skyf.