|
175.
|
|
|
Pre-Fail' Attribute used at least in Samsung devices.
|
|
|
|
Voor-misluk Attribuut gebruik ten minste in Samsung toestelle.
|
|
Translated and reviewed by
Bernard Stafford
|
|
|
|
176.
|
|
|
Pre-Fail' Attribute used at least in HP devices.
|
|
|
|
Voor-misluk Attribuut gebruik ten minste in HP toestelle.
|
|
Translated and reviewed by
Bernard Stafford
|
|
|
|
177.
|
|
|
Total number of Flash program operation failures since the drive was deployed.
|
|
|
|
Totale hoeveelheid Flits programering operase mislukkings sedert die skyf ontplooi is.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
178.
|
|
|
Western Digital, Samsung or Seagate attribute: Total number of data blocks with detected, uncorrectable errors encountered during normal operation.
|
|
|
|
Wstern Digital, Samsung of Seagate eienskap: Totale hoeveelheid data blokke met opgespoorde, nie-regstelbare foute teëgekom gedurende normale werking.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
179.
|
|
|
This attribute is a part of Hewlett-Packard's SMART IV technology, as well as part of other vendors' IO Error Detection and Correction schemas, and it contains a count of parity errors which occur in the data path to the media via the drive's cache RAM.
|
|
|
|
Die eienskap is deel van die Hewlett-Packard's SMART IV tegnologie asook deel van 'n ander verkoper se IO Fout Opsporing en Korreksie skemas, and dit bevat a telling van pariteit foute wat voorkom in die data pad wat lei tot die media via die skyf se kasgeheue RAM.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
180.
|
|
|
Western Digital attribute.
|
|
|
|
Western Digital eienskap.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
181.
|
|
|
The count of errors that could not be recovered using hardware ECC (see attribute 195).
|
|
|
|
Die telling van foute wat nie herstel kon word met die gebruik van hardeware ECC nie (sien eienskap 195).
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
182.
|
|
|
The count of aborted operations due to HDD timeout. Normally this attribute value should be equal to zero and if the value is far above zero, then most likely there will be some serious problems with power supply or an oxidized data cable.
|
|
|
|
Die telling van opgeskorte operasies weens HDD uittyd . Normaalweg is die eienskap gelyk aan nul en as die waarde ver bo nul is dan is dit heel waarskylik dat daar ernstige probleme is met die krag toevoer of 'n geoksideerde data kabel.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
183.
|
|
|
HDD producers implement a Fly Height Monitor that attempts to provide additional protections for write operations by detecting when a recording head is flying outside its normal operating range. If an unsafe fly height condition is encountered, the write process is stopped, and the information is rewritten or reallocated to a safe region of the hard drive. This attribute indicates the count of these errors detected over the lifetime of the drive. This feature is implemented in most modern Seagate drives.
|
|
|
|
Hardeskyf vervaardigers implementeer 'n Vlieg Hoogte Monitor wat probeer om adisionele beskerming vir skryf operasies te verskaf deur op te tel wanneer 'n opneem kop besig is om buite sy normale bedryf omvang te vlieg. As 'n onveilige vlieg hoogte toestant tee gekom word, word die skryf proses gestop en die inligting word oorgeskryf of oorgeskyf na 'n veilige area van die hardeskyf. Hierdie eienskap wys die telling van hierdie foute wat oor die leeftyd van die skyf opgespoor is. Hierdie funksie is in meeste moderne Seagate skywe geïmplementeer.
|
|
Translated by
zoon01
|
|
|
|
184.
|
|
|
Airflow temperature on Western Digital HDs (Same as temp. , but current value is 50 less for some models. Marked as obsolete.)
|
|
|
|
Lugvloei temperatuur aan Western Digital HDs (Dieselfde as temp., maar die huidige waarde is 50 minder vir sommige modelle. Gemerk as uitgedien.)
|
|
Translated and reviewed by
Bernard Stafford
|
|
|