Translations by Daan Schutte

Daan Schutte has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

251300 of 340 results
265.
The battery is below the critical level and this computer is about to hibernate.
2014-04-13
Die battery is onder die kritieke vlak en die rekenaar staan op die punt om te hiberneer.
266.
The battery is below the critical level and this computer is about to shutdown.
2014-04-13
Die battery is onder die kritieke vlak en die rekenaar staan op die punt om af te skakel.
267.
UPS is below the critical level and this computer will <b>power-off</b> when the UPS becomes completely empty.
2014-04-13
Die UPS is onder die kritieke vlak en die rekenaar gaan <b>afskakel</b> wanner die UPS heeltemal leegloop.
268.
UPS is below the critical level and this computer is about to hibernate.
2014-04-13
Die battery is onder die kritieke vlak en die rekenaar staan op die punt om te hiberneer.
269.
UPS is below the critical level and this computer is about to shutdown.
2014-04-13
Die UPS is onder die kritieke vlak en die rekenaar staan op die punt om af te skakel.
270.
Lid has been opened
2014-04-13
Rekenaardeksel is oopgemaak
271.
Lid has been closed
2014-04-13
Rekenaardeksel is toekemaak
274.
Automatic logout
2014-04-13
Outomatiese afteken
275.
You will soon log out because of inactivity.
2014-04-13
Jy sal binnekort uitgeteken word as gevolg van onaktiwiteit.
276.
Automatic suspend
2014-04-13
Outomatiese sluimer
277.
Computer will suspend very soon because of inactivity.
2014-04-13
Die rekenaar staan op die punt om te sluimer as gevolg van onaktiwiteit.
278.
Automatic hibernation
2014-04-13
Outomatiese hibernasie
279.
Modify the laptop brightness
2014-04-13
Verander die skootrekenaar se skermhelderheid
280.
Authentication is required to modify the laptop brightness
2014-04-13
Bemagtiging is benodig om the skootrekenaar se skermhelderheid te verander.
281.
Power plugin
2014-04-13
Krag plugin
282.
Remote Display
2014-04-13
Afstand Vertoning
283.
Disable animations on remote displays
2014-04-13
Skakel animasies op afgeleë beelde af
287.
NSS security system could not be initialized
2014-04-13
NSS sekuriteit stelsel kon nie geïnisialiseer word nie
288.
no suitable smartcard driver could be found
2014-04-13
geen toepaslike slimkaart drywer kon gekry word nie
289.
smartcard driver '%s' could not be loaded
2014-04-13
slimkaart drywer '%s' kon nie gelaai word nie
290.
could not watch for incoming card events - %s
2014-04-13
kon nie vir inkomende kaart gebeure kyk nie -% s
291.
encountered unexpected error while waiting for smartcard events
2014-04-13
onverwagte fout terwyl slimkaart gebeure voor gewag is
292.
Smartcard
2014-04-13
Slimkaart
293.
Smartcard plugin
2014-04-13
Slimkaart plugin
295.
Sound Sample Cache plugin
2014-04-13
Klank Voorbeeld Kas plugin
296.
You will need to restart this computer before the hardware will work correctly.
2014-04-13
Jy sal die rekenaar moet herlaai voordat die hardeware reg sal werk.
297.
Additional software was installed
2014-04-13
Addisionele sagteware was geïnstalleer
298.
Software Updates
2014-04-13
Sagteware Bywerkings
299.
You will need to remove and then reinsert the hardware before it will work correctly.
2014-04-13
Jy sal die hardeware moet verwyder en weer byvoeg voordat dit reg sal werk.
300.
Your hardware has been set up and is now ready to use.
2014-04-13
Jou hardeware is nou opgestel en reg vir gebruik.
301.
Additional firmware is required to make hardware in this computer function correctly.
2014-04-13
Addisionele fermware is vereis om sekere hardeware in hierdie rekenaar korrek te laat funktioneer.
302.
Additional firmware required
2014-04-13
Addisionele fermware vereis
303.
Install firmware
2014-04-13
Installeer fermware
304.
Ignore devices
2014-04-13
Ignoreer toestelle
305.
Failed To Update
2014-04-13
Bywerking Onsuksesvol
306.
A previous update was unfinished.
2014-04-13
'n Vorige bywerking was onvoltooi.
307.
Network access was required but not available.
2014-04-13
Netwerk toegang was vereis maar nie beskikbaar nie.
308.
An update was not signed in the correct way.
2014-04-13
'n Bywerking was nie op die regte manier geteken nie.
309.
The update could not be completed.
2014-04-13
Die bywerking kon nie voltooi word nie.
310.
The update was cancelled.
2014-04-13
Die bywerking was gekanselleer.
311.
An offline update was requested but no packages required updating.
2014-04-13
'n Vanlyn bywerk was aangevra maar geen pakkette het bywerking gekort nie.
312.
No space was left on the drive.
2014-04-13
Daar was geen skyfspasie oor nie.
313.
An update failed to install correctly.
2014-04-13
'n Bywerking het nie korrek geïnstalleer nie.
314.
The offline update failed in an unexpected way.
2014-04-13
Die vanlyn bywerking het op 'n onverwagte manier gefaal.
315.
Detailed errors from the package manager follow:
2014-04-13
Gedetailleerde foute van die pakket bestuurder is as volg:
316.
Distribution upgrades available
2014-04-13
Verspreiding opgraderings beskikbaar
317.
More information
2014-04-13
Meer inligting
318.
Update
Updates
2014-04-13
Bywerk
Bywerkings
319.
An important software update is available
Important software updates are available
2014-04-13
'n Belangrike sagteware bywerk is beskikbaar
Belangrike sagteware bywerkings is beskikbaar
320.
Install updates
2014-04-13
Installeer bywerkings