Translations by Dawid de Jager

Dawid de Jager has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 178 results
2.
Access and organize files
2012-09-03
Toegang tot - en organiseer lêers
6.
Files
2012-09-03
Lêers
10.
If set to "after-current-tab", then new tabs are inserted after the current tab. If set to "end", then new tabs are appended to the end of the tab list.
2012-09-03
Indien gestel na "after-current-tab", gaan nuwe oortjies na die huidige oortjie ingevoeg word. Indien gestel as "end", sal nuwe oortjies aan die einde van die oortjie lys geplaas word.
24.
Speed tradeoff for when to show the number of items in a folder. If set to "always" then always show item counts, even if the folder is on a remote server. If set to "local-only" then only show counts for local file systems. If set to "never" then never bother to compute item counts.
2012-09-03
Afweging van spoed vir wanneer om die aantal items in 'n vouer te wys. Indien gestel as "always", wys dan altyd die item-telling, selfs as die vouer op 'n afgeleë bediener lê. Indien gestel as "local-only", wys dan tellings vir plaaslike lêerstelsels. Indien gestel as "never", moet dan nooit item-tellings bereken nie.
33.
Use extra mouse button events in Nautilus' browser window
2012-09-04
Gebruik ekstra muis knoppie gebeurtenisse in Nautilus se blaaier venster
35.
Mouse button to activate the "Forward" command in browser window
2012-09-04
Muis knoppie om die "Vorentoe" bevel in die blaaier venster te aktiveer
36.
For users with mice that have buttons for "Forward" and "Back", this key will set which button activates the "Forward" command in a browser window. Possible values range between 6 and 14.
2012-09-04
Vir gebruikers met muise wat "Vorentoe" en "Terug" knoppies het, sal hierdie sleutel stel watter knoppie die "Vorentoe" bevel in 'n blaaier venster aktiveer. Moontlike waardes wissel tussen 6 en 14.
37.
Mouse button to activate the "Back" command in browser window
2012-09-04
Muis knoppie om die "Terug" bevel in blaaier venster te aktiveer
38.
For users with mice that have buttons for "Forward" and "Back", this key will set which button activates the "Back" command in a browser window. Possible values range between 6 and 14.
2012-09-04
Vir gebruikers met muise wat "Vorentoe" en "Terug" knoppies het, sal hierdie sleutel stel watter knoppie die "Terug" bevel in 'n blaaier venster aktiveer. Moontlike waardes wissel tussen 6 en 14.
46.
The default sort-order for items in the icon view. Possible values are "name", "size", "type" and "mtime".
2012-09-04
Die verstek sorteerorde vir items in die ikoon aansig. Moontlike waardes is "name", "size", "type" and "mtime".
96.
This name can be set if you want a custom name for the network servers icon on the desktop.
2012-09-04
Hierdie naam kan gestel word as u 'n pasgemaakte naam vir die netwerk bedieners ikoon op die werkskerm wil hê.
97.
An integer specifying how parts of overlong file names should be replaced by ellipses on the desktop. If the number is larger than 0, the file name will not exceed the given number of lines. If the number is 0 or smaller, no limit is imposed on the number of displayed lines.
2012-09-04
'n Heelgetal wat aandui hoe dele van baie lang lêername deur ellipse vervang moet word op die lessenaar. As die getal groter is as 0, sal die lêernaam nie die gegewe aantal lyne oorskry nie. As die getal 0 of minder is, word geen beperking op die aantal vertoonde lyne geplaas nie.
98.
Fade the background on change
2012-09-04
Dof die agtergrond met verandering
99.
If set to true, then Nautilus will use a fade effect to change the desktop background.
2012-09-04
Indien gestel as waar, sal Nautilus die uitdof-effek gebruik om die werkskerm agtergrond te verander.
101.
A string containing the saved geometry and coordinates string for navigation windows.
2012-09-04
'n String wat die gestoorde meetkunde en koördinate bevat vir navigasie vensters.
103.
Whether the navigation window should be maximized by default.
2012-09-04
Of die navigasie venster by verstek gemaksimeer moet word.
113.
Open a New Window
2012-09-03
Maak nuwe venster oop
144.
The location of the file.
2012-09-03
Die ligging van die lêer.
146.
Trashed On
2012-09-03
Weggegooi Op
147.
Date when file was moved to the Trash
2012-09-03
Datum waarop die lêer na die Gemors geskuif is
148.
Original Location
2012-09-03
Oorspronklike Ligging
149.
Original location of file before moved to the Trash
2012-09-03
Oorspronklike ligging van lêer voor dit na Gemors geskuif is
159.
This file cannot be unmounted
2012-09-03
Hierdie lêers kan nie gedemonteer word nie
160.
This file cannot be ejected
2012-09-03
Hierdie lêers kan nie uitgeskiet word nie
161.
This file cannot be started
2012-09-03
Hierdie leêr kan nie begin word nie
162.
This file cannot be stopped
2012-09-03
Hierdie lêer kan nie gestop word nie
183.
Not allowed to set permissions
2012-09-03
Nie toegelaat om toestemmings te stel nie
184.
Not allowed to set owner
2012-09-03
Nie toegelaat om eienaar te stel nie
185.
Specified owner '%s' doesn't exist
2012-09-03
Gespesifiseerde eienaar '%s' bestaan nie
186.
Not allowed to set group
2012-09-03
Nie toegelaat om groep te stel nie
187.
Specified group '%s' doesn't exist
2012-09-03
Gespesifiseerde groep '%s' bestaan nie
215.
Merging will ask for confirmation before replacing any files in the folder that conflict with the files being copied.
2012-09-03
Saamesmelting sal vir bevestiging vra alvorens enige lêers in die vouer vervang wat in konflik is met die lêers wat gekopiëer word.
219.
Replacing it will remove all files in the folder.
2012-09-03
Vervanging sal alle lêers in die vouer verwyder.
223.
Replacing it will overwrite its content.
2012-09-03
Vervanging sal die inhoud oorskryf.
229.
Original file
2012-09-03
Oorspronklike lêer
232.
Last modified:
2012-09-03
Laas verander:
234.
Replace with
2012-09-03
Vervang met
235.
Merge
2012-09-03
Saamsmelt
236.
_Select a new name for the destination
2012-09-03
Kie_s 'n nuwe naam vir die bestemming
240.
Re_name
2012-09-03
Her_noem
241.
Replace
2012-09-03
Vervang
244.
File conflict
2012-09-03
Lêer konflik
280.
Empty all items from Trash?
2012-09-03
Maak Gemors leeg?
281.
All items in the Trash will be permanently deleted.
2012-09-03
Alle items in Gemors sal permanent geskrap word.
306.
Trashing Files
2012-09-03
Gooi lêers weg
307.
Deleting Files
2012-09-03
Skrap lêers
311.
In order to regain the free space on this volume the trash must be emptied. All trashed items on the volume will be permanently lost.
2012-09-03
Om beskikbare spasie op hierdie volume te herwin moet die gemors leeg gemaak word. All gemors items op die volume sal permanent verlore wees.
327.
There was an error getting information about the destination.
2012-09-03
Daar was 'n fout met die insameling van inligting oor die bestemming.
330.
%S more space is required to copy to the destination.
2012-09-03
%S meer spasie word benodig om na die bestemming te kopiëer.
359.
You cannot move a file over itself.
2012-09-03
U kan nie 'n lêer oor homself skuif nie.