Translations by Friedel Wolff
Friedel Wolff has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.
5. |
Run Software
|
|
2013-10-05 |
Laat sagteware loop
|
|
7. |
folder;manager;explore;disk;filesystem;
|
|
2013-10-05 |
folder;manager;explore;disk;filesystem;gids;bestuurder;ontdek;skyf;lêerstelsel;leer;
|
|
22. |
If set to true, then Nautilus will ask for confirmation when you attempt to delete files, or empty the Trash.
|
|
2013-10-05 |
Indien waar, sal Nautilus bevestiging vra wanneer u probeer om lêers te skrap of in die asblik te sit.
|
|
23. |
When to show number of items in a folder
|
|
2013-10-05 |
Wanneer die aantal items in 'n gids vertoon moet word
|
|
24. |
Speed tradeoff for when to show the number of items in a folder. If set to "always" then always show item counts, even if the folder is on a remote server. If set to "local-only" then only show counts for local file systems. If set to "never" then never bother to compute item counts.
|
|
2013-10-05 |
Spoedkompromis vir die vertoon van die aantal lêers in 'n gids. Indien "always", sal die aantal lêers altyd getoon word, selfs al is die gids op 'n afgeleë bediener. Indien "local-only", sal lêertellings slegs vir plaaslike lêerstelsels vertoon word. Indien "never", sal lêers nooit getel word nie.
|
|
25. |
Type of click used to launch/open files
|
|
2013-10-10 |
Soort klik wat gebruik word om lêers te lanseer/open
|
|
26. |
Possible values are "single" to launch files on a single click, or "double" to launch them on a double click.
|
|
2013-10-10 |
Moontlike waardes is "single" om lêers te lanseer met 'n enkelklik, of "double" om hulle met 'n dubbelklik te lanseer.
|
|
28. |
What to do with executable text files when they are activated (single or double clicked). Possible values are "launch" to launch them as programs, "ask" to ask what to do via a dialog, and "display" to display them as text files.
|
|
2013-10-10 |
Wat met uitvoerbare tekslêers gedoen moet word wanneer hulle geaktiveer word (enkel- of dubbelklik). Moontlike waardes is "launch" om hulle as programme te lanseer, "ask" om via 'n dialoog te vra wat daarmee doen moet word, en "display" om hulle tekslêers te vertoon.
|
|
43. |
Show folders first in windows
|
|
2013-10-10 |
Vertoon gidse eerste in vensters
|
|
44. |
If set to true, then Nautilus shows folders prior to showing files in the icon and list views.
|
|
2013-10-10 |
Indien waar, sal Nautilus gidse vertoon voordat lêers in die ikoon- en lysaangesigte getoon word.
|
|
46. |
The default sort-order for items in the icon view. Possible values are "name", "size", "type" and "mtime".
|
|
2013-10-05 |
Die verstek-sorteervolgorde vir items in die lysaangesig. Moontlike waardes is "name", "size", "type", en "mtime".
|
|
49. |
Default folder viewer
|
|
2013-10-10 |
Verstek gidskyker
|
|
50. |
When a folder is visited this viewer is used unless you have selected another view for that particular folder. Possible values are "list-view", and "icon-view".
|
|
2013-10-05 |
Wanneer 'n gids besoek word, word hierdie aangesig gebruik tensy u 'n ander aansig vir die betrokke gids gekies het. Moontlike waardes is "list-view" en "icon-view".
|
|
81. |
If this is set to true, an icon linking to the home folder will be put on the desktop.
|
|
2013-10-10 |
Indien waar, sal 'n ikoon wat na die tuisgids verwys op die werkarea geplaas word.
|
|
84. |
Show mounted volumes on the desktop
|
|
2008-09-30 |
Wys gehegte volumes op die werkskerm
|
|
111. |
Home Folder
|
|
2008-09-30 |
Tuisgids
|
|
112. |
Open your personal folder
|
|
2013-10-05 |
Open u persoonlike gids
|
|
2008-09-30 |
Open jou persoonlike gids
|
|
116. |
Show more _details
|
|
2013-10-05 |
Wys meer _besonderhede
|
|
117. |
_Cancel
|
|
2013-10-05 |
_Kanselleer
|
|
121. |
Home
|
|
2009-07-01 |
Tuis
|
|
130. |
The type of the file.
|
|
2008-09-30 |
Die lêertipe.
|
|
131. |
Modified
|
|
2013-10-05 |
Gewysig
|
|
133. |
Accessed
|
|
2013-10-05 |
Oopgemaak
|
|
143. |
Location
|
|
2008-09-30 |
Ligging
|
|
146. |
Trashed On
|
|
2013-10-05 |
In asblik gegooi op
|
|
147. |
Date when file was moved to the Trash
|
|
2013-10-05 |
Die datum waarop die lêer in die asblik gegooi is
|
|
148. |
Original Location
|
|
2013-10-05 |
Oorspronklike ligging
|
|
149. |
Original location of file before moved to the Trash
|
|
2013-10-05 |
Oorspronklike ligging van lêer voor hy in die asblik gegooi is
|
|
150. |
Relevance
|
|
2013-10-05 |
Relevansie
|
|
151. |
Relevance rank for search
|
|
2013-10-05 |
Relevansierang vir soek
|
|
153. |
%s (%s)
|
|
2008-09-30 |
%s (%s)
|
|
154. |
_Move Here
|
|
2008-09-30 |
_Skuif hierheen
|
|
155. |
_Copy Here
|
|
2008-09-30 |
_Kopieer hierheen
|
|
156. |
_Link Here
|
|
2008-09-30 |
_Skakel hierheen
|
|
158. |
This file cannot be mounted
|
|
2008-09-30 |
Dié lêer kan nie geheg word nie
|
|
159. |
This file cannot be unmounted
|
|
2013-10-05 |
Dié lêer kan nie ontheg word nie
|
|
160. |
This file cannot be ejected
|
|
2013-10-05 |
Dié lêer kan nie uitgeskiet word nie
|
|
161. |
This file cannot be started
|
|
2013-10-05 |
Dié lêer kan nie begin word nie
|
|
162. |
This file cannot be stopped
|
|
2013-10-05 |
Dié lêer kan nie gestop word nie
|
|
163. |
Slashes are not allowed in filenames
|
|
2008-09-30 |
Skuinsstrepe word nie in lêername toegelaat nie
|
|
164. |
File not found
|
|
2008-09-30 |
Lêer nie gevind nie
|
|
165. |
Toplevel files cannot be renamed
|
|
2008-09-30 |
Hoëvlak-lêers kan nie hernoem word nie
|
|
166. |
Unable to rename desktop icon
|
|
2008-09-30 |
Kan nie werkarea-ikoon hernoem nie
|
|
183. |
Not allowed to set permissions
|
|
2013-10-05 |
Mag nie toegangsregte stel nie
|
|
184. |
Not allowed to set owner
|
|
2013-10-05 |
Mag nie eienaar stel nie
|
|
185. |
Specified owner '%s' doesn't exist
|
|
2013-10-05 |
Die gegewe eienaar '%s' bestaan nie
|
|
186. |
Not allowed to set group
|
|
2013-10-05 |
Mag nie groep stel nie
|
|
187. |
Specified group '%s' doesn't exist
|
|
2013-10-05 |
Die gegewe groep '%s' bestaan nie
|
|
189. |
%'u item
%'u items
|
|
2008-09-30 |
%'u item
%'u items
|