Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

201225 of 225 results
252.
This will set up Logical Volume Management. It allows taking snapshots and easier partition resizing.
2015-08-26
Hierdie aksie sal LVM (Logiese volumebeheer) opstel. Dit laat die neem van flitsbeelde en makliker grootteverstellings van partisies toe.
253.
Confirm the security key:
2015-08-27
Bevestig die sekuriteitsleutel:
254.
Choose a security key:
2015-08-27
Kies 'n sekuriteitsleutel
255.
Disk encryption protects your files in case you lose your computer. It requires you to enter a security key each time the computer starts up.
2015-08-26
Skyfenkripsie beskerm jou lêers ingeval jy jou rekenaar verloor. Dit vereis dat jy 'n sekerheidsleutel moet verskaf elke keer as die rekenaar laai.
256.
Any files outside of ${RELEASE} will not be encrypted.
2015-08-27
Enige lêers buite ${RELEASE} sal nie geënkripteer word nie.
257.
<span foreground="darkred">Warning:</span> If you lose this security key, all data will be lost. If you need to, write down your key and keep it in a safe place elsewhere.
2015-08-27
<span foreground="darkred">Waarskuwing:</span> Indien jy hierdie sekuriteitsleutel verloor is al jou data verlore. Indien nodig, skryf jou sleutel iewers neer en berg dit in 'n veilige plek elders.
258.
For more security:
2015-08-27
Vir meer sekuriteit:
259.
Overwrite empty disk space
2015-08-27
Oorskryf leë skyfspasie
260.
The installation may take much longer.
2015-08-27
Die installasie kan heelwat langer neem
261.
LVM...
2015-08-27
LVM...
262.
Volume groups:
2015-08-27
Volumegroepe:
263.
Encryption Options
2015-08-27
Enkripsiekeuses
264.
Physical volumes:
2015-08-27
Fisiese volumes:
265.
Encrypt this partition (LUKS)
2015-08-26
Enkripteer hierdie partisie (LUKS)
266.
MB
2015-08-27
MG
267.
Logical Volume Management (LVM) lets ${RELEASE} treat multiple physical volumes as a single volume.
2015-08-27
Logiese volumebestuur (LVM) laat ${RELEASE} toe om meerdere fisieke volumes as 'n enkele volume te hanteer.
268.
Logical Volume Management
2015-08-27
Logiese volumebestuur (LVM)
269.
Encryption options...
2015-08-27
Enkripsiekeuses...
275.
OEM mode (for manufacturers only)
2015-08-27
OEM-modus (slegs vir vervaardigers)
276.
Prepare for OEM configuration
2015-08-27
Berei vir OEM-konfigurasie voor
277.
Preparing for OEM configuration...
2015-08-27
Besig om vir OEM-konfigurasie voor te berei...
278.
Ready for OEM configuration
2015-08-27
Gereed vir OEM-konfigurasie
279.
When you boot into the new system, you will be able to log in as the 'oem' user with the password you selected earlier; this user also has administrative privileges using 'sudo'. You will then be able to make any additional modifications you require to the system.
2015-08-27
Wanneer jy die nuwe stelsel laat loop, sal jy as die 'oem'-gebruiker kan inteken met behulp van die wagwoord wat jy vroeër verskaf het; die gebruiker besit ook administratiewe regte deur middel van 'sudo'. Jy sal dan in staat wees om enige verlangde bykomende modifikasies tot die stelsel aan te bring.
280.
Once the system is configured to your satisfaction, run 'oem-config-prepare'. This will cause the system to delete the temporary 'oem' user and ask the end user various configuration questions the next time it boots.
2015-08-27
Sodra sie stelsel tot jou tevredenheid gekonfigureer is, laat loop 'oem-config-prepare'. Hierdeur sal die stelsel die tydelike 'oem'-gebruiker uitvee en die eindgebruiker verskeie konfigurasievrae vra met die stelsel se volgende laaipoging.
281.
Removing packages
2015-08-27
Verwyder pakkette