Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

51100 of 232 results
58.
Bootloader install failed
2015-08-25
Selflaaierinstallasie het misluk
59.
Sorry, an error occurred and it was not possible to install the bootloader at the specified location.
2015-08-25
Jammer, 'n fout het voorgekom en dit was nie moontlik om die selflaaier op die spesifieke plek te installeer nie.
60.
Choose a different device to install the bootloader on:
2015-08-25
Kies 'n ander toestel om die selflaaier op te installeer:
61.
Continue without a bootloader.
2015-08-25
Gaan voort sonder die selflaaier.
62.
You will need to manually install a bootloader in order to start ${RELEASE}.
2015-08-25
Jy sal 'n selflaaier handmatig moet installeer om ${RELEASE) gevolglik te laat laai.
64.
This may leave your computer unable to boot.
2015-08-25
Jou rekenaar sal moontlik hierdeur nie kan laai nie.
67.
Continue Testing
2015-08-25
Gaan voort met toetsing
69.
Shutdown Now
2015-08-25
Skakel nou af
70.
Installer crashed
2015-08-25
Installeerder het onverwags gestop
71.
We're sorry; the installer crashed. After you close this window, we'll allow you to file a bug report using the integrated bug reporting tool. This will gather information about your system and your installation process. The details will be sent to our bug tracker and a developer will attend to the problem as soon as possible.
2015-08-25
Dit spyt ons; jou installeerder het onverwags gestop. Na jy die venster toegemaak het sal ons jou die kan gee om 'n foutverslag in te lewer via die geïntegreerde foutverslagnutsprogram. Dit sal inligting versamel oor jou stelsel en die installasieproses. Die details sal na ons foutnaspoorder gestuur word waar 'n programmeerder so spoedig moontlik na die probleem sal omsien.
72.
_High Contrast
2015-08-25
_Hoë kontras
73.
_Screen Reader
2015-08-25
_Skermleser
74.
_Keyboard Modifiers
2015-08-25
_Sleutelbordwysigers
75.
_On-screen Keyboard
2015-08-25
S_kermsleutelbord
76.
New Partition Table...
2015-08-26
Nuwe partisietabel...
81.
Recalculating partitions...
2015-08-26
Herbereken partisies...
87.
Used
2015-08-25
In gebruik
88.
System
2015-08-26
Stelsel
89.
free space
2015-08-26
beskikbare spasie
91.
Create partition
2015-08-26
Skep partisie
92.
Size:
2015-08-26
Grootte:
93.
Beginning of this space
2015-08-26
Begin van hierdie spasie
94.
End of this space
2015-08-26
Einde van hierdie spasie
97.
Edit partition
2015-08-26
Redigeer partisie
2015-08-26
Bewerk verdeling
98.
Edit a partition
2015-08-26
Redigeer 'n partisie
2015-08-26
Bewerk 'n verdeling
99.
Boot loader
2015-08-26
Selflaaier
100.
Installation has finished. You can continue testing ${RELEASE} now, but until you restart the computer, any changes you make or documents you save will not be preserved.
2015-08-26
Die installasie is afgehandel. Jy kan nou voortgaan met die toets van ${RELEASE}, maar tot jy die rekenaar herlaai sal geen veranderings wat jy maak of dokumente wat jy stoor behoue bly nie.
103.
Connect
2015-08-26
Verbind
104.
Stop
2015-08-26
Stop
106.
Installation is complete. You need to restart the computer in order to use the new installation.
2015-08-26
Installasie is afgehandel. Jy moet jou rekenaar herlaai om die nuwe installasie te kan gebruik.
107.
Verifying the installation configuration...
2015-08-26
Besig om die installasiekonfigurasie na te gaan...
111.
Almost finished copying files...
2015-08-26
Kopiëring van lêers byna afgehandel...
112.
Installation Failed
2015-08-26
Installasie het misluk
113.
The installer encountered an error copying files to the hard disk:
2015-08-26
Die installeerder het 'n fout teëgekom met die kopieer van lêers is na die hardeskyf:
114.
This is due to there being insufficient disk space for the install to complete on the target partition. Please run the installer again and select a larger partition to install into.
2015-08-26
Dit is die gevolg van onvoldoende spasie vir die afhandeling van die installasie op die teikenpartisie. Laat loop die installeerder asseblief weer en kies 'n groter partisie om op te installeer.
2015-08-26
Dit is die gevolg van onvoldoende spasie vir die afhandeling van die installasie op die teikenverdeling. Loop die installeerder asseblief weer en kies 'n groter verdeling om op te installeer.
115.
This is often due to a faulty CD/DVD disk or drive. It may help to clean the CD/DVD, to burn the CD/DVD at a lower speed, or to clean the CD/DVD drive lens (cleaning kits are often available from electronics suppliers).
2015-08-26
Dit is meestal die gevolg van 'n foutiewe CD/DVD-skyf of aandrywer. Dit kan help om die CD/DVD skoon te maak, die CD/DVD teen 'n laer spoed te sny of om die CD/DVD-aandrywerlens skoon te maak (skoonmaakprodukte is gewoonlik beskikbaar by elektronikawinkels).
116.
This is often due to a faulty hard disk. It may help to check whether the hard disk is old and in need of replacement, or to move the system to a cooler environment.
2015-08-26
Dit is meestal die gevolg van 'n foutiewe hardeskyf. Dat kan help om te kyk of die hardeskyf oud is en vervang moet word, of om die rekenaar na 'n kouer omgewing te skuif.
117.
This is often due to a faulty CD/DVD disk or drive, or a faulty hard disk. It may help to clean the CD/DVD, to burn the CD/DVD at a lower speed, to clean the CD/DVD drive lens (cleaning kits are often available from electronics suppliers), to check whether the hard disk is old and in need of replacement, or to move the system to a cooler environment.
2015-08-26
Dit is dikwels die gevolg van 'n foutiewe CD/DVD-skyf of aandrywer, of 'n foutiewe hardeskyf. Dit kan help om die CD/DVD skoon te maak, die CD/DVD teen 'n laer spoed te sny, die CD/DVD-aandrywerlens skoon te maak (skoonmaakprodukte is gewoonlik beskikbaar by elektronikawinkels), om te kyk of die hardeskyf oud is en vervang moet word of om die rekenaar na 'n koeler omgewing te skuif.
118.
The following file did not match its source copy on the CD/DVD:
2015-08-26
Die volgende lêer verskil van die oorspronklike weergawe op die CD/DVD.
119.
Copying installation logs...
2015-08-26
Besig om installasielogs te kopieer...
125.
Creating user...
2015-08-26
Besig om gebruiker te skep...
127.
Installing third-party software...
2015-08-26
Besig om derdepartysagteware te installeer...
130.
Saving installed packages...
2015-08-26
Besig om geïnstalleerde pakkette te stoor...
131.
Restoring previously installed packages...
2015-08-26
Besig om voorheen geïnstalleerde pakkette te herwin...
132.
Installing additional packages...
2015-08-26
Besig om bykomende pakkette te installeer...
133.
Checking for packages to install...
2015-08-26
Besig met nagaan van pakkette om te installeer...
137.
Downloading package lists...
2015-08-26
Besig met aflaai van pakketlyste...