Translations by DanieW

DanieW has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 58 results
49.
If the application in the terminal sets the title (most typically people have their shell set up to do this), the dynamically-set title can erase the configured title, go before it, go after it, or replace it. The possible values are "replace", "before", "after", and "ignore".
2013-04-18
Wanneer die toepassing in die terminaal die titel stel (gewoonlik het die gebruiker hulle 'shell' gestel om dit te doen), kan die dinamies toegekende titel die opgestelde titel uitvee, dit vooraf gaan, dit agterna byvoeg, of dit vervang. Die moontlike opsies is "replace", "before", "after", en "ignore".
51.
Title to display for the terminal window or tab. This title may be replaced by or combined with the title set by the application inside the terminal, depending on the title_mode setting.
2013-04-18
Titel wat vir die terminaal venster of -oortjie vertoon moet word. Hierdie titel mag vervang word deur - of gekombineer word met, die titel gestel deur die programmatuur in die terminaal, afhanklik van die titel modus, 'title_mode'- instelling.
52.
Whether to allow bold text
2013-04-18
Word vetgedrukte teks toegestaan of nie
53.
If true, allow applications in the terminal to make text boldface.
2013-04-18
Indien 'waar', gee die toepassings die vermoë om teks vetgedrukt te kan maak.
54.
Whether to silence terminal bell
2013-04-18
Word terminaal biep toegelaat of nie
55.
If true, don't make a noise when applications send the escape sequence for the terminal bell.
2013-04-18
Indien 'waar', dan word 'n geluid gemaak wanneer die toepassing 'n terminaal biep kode stuur.
56.
Characters that are considered "part of a word"
2013-04-18
Karakters wat gesien word as "deel van 'n woord"
57.
When selecting text by word, sequences of these characters are considered single words. Ranges can be given as "A-Z". Literal hyphen (not expressing a range) should be the first character given.
2013-04-18
Wanneer teks per woord gekies word, word reekse van hierdie karakters beskou as alleenstaande woorde. Reekse kan gegee word deur 'A-Z'. 'n Verbindingsstreepie (wat nie 'n reeks aandui nie) moet as 'n eerste karakter gegee word.
58.
Whether to use custom terminal size for new windows
2013-04-18
Word aangepaste venstergroottes toegelaat vir gebruik vir nuwe vensters
59.
If true, newly created terminal windows will have custom size specified by default_size_columns and default_size_rows.
2013-04-18
Indien 'waar', dan kry nuwe terminaalvensters die groottes soos gegee deur die verstek kolomme, ‘default_size_columns’ - en verstek rye, ‘default_size_rows’ waardes.
60.
Default number of columns
2013-04-19
Verstek aantal kolomme
61.
Number of columns in newly created terminal windows. Has no effect if use_custom_default_size is not enabled.
2013-04-19
Aantal kolomme in nuwe terminaalvensters. Dit het geen effek wanneer ‘use_custom_default_size’ gestel is nie.
62.
Default number of rows
2013-04-19
Verstek aantal rye
63.
Number of rows in newly created terminal windows. Has no effect if use_custom_default_size is not enabled.
2013-04-19
Aantal rye in nuwe terminaalvensters. Dit het geen effek wanneer ‘use_custom_default_size’ gestel is nie.
64.
Position of the scrollbar
2013-04-19
Posisie van rolstaaf
65.
Where to put the terminal scrollbar. Possibilities are "left", "right", and "hidden".
2013-04-19
Posisie van die terminaalrolstaaf. Moontlike keuses is "left","right", en "hidden".
66.
Number of lines to keep in scrollback
2013-04-19
Aantal reels wat in die geheuebuffer gehou moet word.
67.
Number of scrollback lines to keep around. You can scroll back in the terminal by this number of lines; lines that don't fit in the scrollback are discarded. If scrollback_unlimited is true, this value is ignored.
2013-04-19
Aantal reels in die geheuebuffer. U kan dié aantal reels in die terminaal terugskuif; reels wat nie meer in die buffer pas nie word weggegooi. Indien ‘scrollback_unlimited’ ingestel is word hierdie waarde geïgnoreer.
68.
Whether an unlimited number of lines should be kept in scrollback
2013-04-19
Of 'n onbepaalde aantal reels in die geheuebuffer gehou moet word.
69.
If true, scrollback lines will never be discarded. The scrollback history is stored on disk temporarily, so this may cause the system to run out of disk space if there is a lot of output to the terminal.
2013-04-19
Indien dit gestel is, word alle afvoer van die terminal bewaar. Die geskiedenis word tydelik op skyf gestoor, dus sou dit moontlik kan wees dat die stoorspasie vol word indien daar baie afvoer in 'n terminaalvenster is.
70.
Whether to scroll to the bottom when a key is pressed
2013-04-19
Wanneer 'n sleutel gedruk word om na die onderkant te gaan, al dan nie.
71.
If true, pressing a key jumps the scrollbar to the bottom.
2013-04-19
Indien waar, sal 'n sleuteldruk, die rolstaaf laat spring tot onder.
72.
Whether to scroll to the bottom when there's new output
2013-04-19
Gaan na onder indien daar nuwe afvoer is.
73.
If true, whenever there's new output the terminal will scroll to the bottom.
2013-04-19
Indien waar, gaan ná nuwe afvoer na die onderkant van die terminaal.
74.
Whether to send keystrokes for alternate screen scrolling
2013-04-19
Om sleuteldrukke te stuur vir alternatiewe skerm-aksies
75.
If true, send Up/Down keystrokes for scrolling when using alternate screen or when scrolling is restricted.
2013-04-19
Indien waar, wanneer 'n alternatiewe skerm gebruik word of wanneer die blaai-aksie beperk is, word Op/Af sleauteldrukke vir blaai gebruik.
76.
What to do with the terminal when the child command exits
2013-04-19
Wat om met die terminaal te doen wanneer die daaropvolgende opdrag uitgevoer is.
77.
Possible values are "close" to close the terminal, and "restart" to restart the command.
2013-04-19
Moontlike keuses is: 'close' om die terminal af te sluit, en 'restart' om die bevel weer uit te voer.
78.
Whether to launch the command in the terminal as a login shell
2013-04-20
Om die opdrag in die terminaal te begin as 'n aantekenstelseldop
2013-04-19
Of die opdrag in die terminaal te begin as 'n aantekenstelseldop
79.
If true, the command inside the terminal will be launched as a login shell. (argv[0] will have a hyphen in front of it.)
2013-04-19
Indien waar, sal die opdrag in die terminaal gebruik word as 'n aantekenstelseldop. (arg[0] sal deur 'n koppelteken voorafgegaan word.)
80.
Whether to update login records when launching terminal command
2013-10-17
Moet aanteken rekords opgedateer word met die aanvang van terminaal opdragte.
2013-04-20
Terminaal opdragte laat aanteken rekords opgedateer word.
81.
If true, the system login records utmp and wtmp will be updated when the command inside the terminal is launched.
2013-04-20
Indien waar, sal die stelsel aanteken rekords `utmp` en wtmp` opgedateer word met opdragte in die terminaal.
82.
Whether to run a custom command instead of the shell
2013-04-20
Bepaal of doelgemaakte opdrag uitgevoer word in plaas van die stelseldop
83.
If true, the value of the custom_command setting will be used in place of running a shell.
2013-04-20
Indien waar, sal de waarde van die 'custom_command' veranderlike gebruik word in plaas van dié van die stelselskulp s'n.
84.
Whether to blink the cursor
2013-04-20
Om die wyser te laat flikker.
85.
The possible values are "system" to use the global cursor blinking settings, or "on" or "off" to set the mode explicitly.
2013-04-20
Die keuses is "system" (stelsel), om die globale wyser flikkerende instellings te gebruik, of "on" (aan) of "off" (af), om die modus uitdruklik te stel.
86.
The cursor appearance
2013-04-20
Wyser voorkoms
87.
The possible values are "block" to use a block cursor, "ibeam" to use a vertical line cursor, or "underline" to use an underline cursor.
2013-04-20
Die keuses is "block" vir 'n blokwyser, "ibeam" vir 'n vertikale lyn as wyser, en "underline" vir 'n onderstreep karakter wyser.
88.
Custom command to use instead of the shell
2013-04-20
Gebruik doelgemaakte bevel in plaas van die stelselskulp
89.
Run this command in place of the shell, if use_custom_command is true.
2013-04-20
Voer hierdie opdrag uit in plaas van die stelseldop, indien die 'use_custom_command' waarde waar is.
90.
Icon for terminal window
2013-04-20
Ikoon vir terminaal venster
102.
How much to darken the background image
2013-04-20
Hoeveel die agtergrond mee moet verdonker
103.
A value between 0.0 and 1.0 indicating how much to darken the background image. 0.0 means no darkness, 1.0 means fully dark. In the current implementation, there are only two levels of darkness possible, so the setting behaves as a boolean, where 0.0 disables the darkening effect.
2013-04-20
'n Waarde tussen 0,0 en 1,0 wat aandui hoeveel die agtergrond beeld mee verdonker moet word. 0.0 beteken geen duisternis, 1.0 beteken ten volle donker. In die huidige implementering, is daar slegs twee vlakke van die duisternis moontlik, sodat dit optree as 'n boolse waarde, waar 0,0 verduistering versper.
108.
Whether to use the colors from the theme for the terminal widget
2013-10-17
Bepaal of die kleure van die tema vir die terminaal toepassing gebruik word
110.
Whether to use the system font
2013-10-17
Of die stelselfont gebruik moet word
187.
Black on light yellow
2013-10-17
Swart op liggeel
188.
Black on white
2013-10-17
Swart op wit
189.
Gray on black
2013-10-17
Grys op swart