Translations by Zuza Software Foundation

Zuza Software Foundation has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 257 results
~
Replace All
2006-03-18
Vervang almal
~
Preferences
2006-03-18
Voorkeure
~
Use %s highlight mode
2006-03-18
Gebruik %s-verligting-modus
~
_Highlight Mode
2006-03-18
_Verligmodus
5.
Text Editor
2006-03-18
Teksredigeerder
6.
Edit text files
2006-03-18
Redigeer tekslêers
10.
Use Default Font
2006-03-18
Gebruik verstekfont
13.
Editor Font
2006-03-18
Redigeerfont
14.
A custom font that will be used for the editing area. This will only take effect if the "Use Default Font" option is turned off.
2006-03-18
n Doelgemaakte font wat vir die redigeerbare streek gebruik sal word. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekfont"-opsie buite werking gestel word.
2006-03-18
n Doelgemaakte font wat vir die redigeerbare streek gebruik sal word. Dit sal eers in werking tree as die "Gebruik verstekfont"-opsie buite werking gestel word.
17.
Create Backup Copies
2006-03-18
Maak rugsteunkopieë
18.
Whether gedit should create backup copies for the files it saves. You can set the backup file extension with the "Backup Copy Extension" option.
2006-03-18
Of gedit rugsteunkopieë moet maak van die lêers wat dit stoor. Jy kan die rugsteunlêer-uitbreiding met die "Rugsteunkopie-uitbreiding"-opsie stel.
27.
Line Wrapping Mode
2006-03-18
Reëlvoumodus
29.
Tab Size
2006-03-18
Keepgrootte
30.
Specifies the number of spaces that should be displayed instead of Tab characters.
2006-03-18
Spesifiseer die getal spasies wat vertoon moet word in plaas van keepkarakters.
31.
Insert spaces
2006-03-18
Voeg spasies in
32.
Whether gedit should insert spaces instead of tabs.
2006-03-18
Of gedit spasies in plaas van keepkarakters moet invoeg.
35.
Display Line Numbers
2006-03-18
Vertoon reëlnommers
36.
Whether gedit should display line numbers in the editing area.
2006-03-18
Of gedit reëlnommers in die redigeerbare streek moet vertoon.
37.
Highlight Current Line
2008-01-15
41.
Display Right Margin
2006-03-18
Vertoon regterkantlyn
42.
Whether gedit should display the right margin in the editing area.
2006-03-18
Of gedit die regterkantlyn in die redigeerbare streek moet vertoon.
43.
Right Margin Position
2006-03-18
Regterkantlyn-posisie
44.
Specifies the position of the right margin.
2006-03-18
Spesifiseer die posisie van die regterkantlyn.
49.
Enable Syntax Highlighting
2006-03-18
Stel sintaksverligting in werking
2006-03-18
Stel sintaksverligting in werking
50.
Whether gedit should enable syntax highlighting.
2006-03-18
Of gedit sinsverligting moet aktiveer.
55.
Toolbar is Visible
2006-03-18
Nutsbalk is sigbaar
56.
Whether the toolbar should be visible in editing windows.
2006-03-18
Of die nutsbalk in redigeervensters sigbaar moet wees.
59.
Status Bar is Visible
2006-03-18
Statusstaaf is sigbaar
60.
Whether the status bar at the bottom of editing windows should be visible.
2006-03-18
Of die statusstaaf onderaan redigeervensters sigbaar moet wees.
63.
Maximum Recent Files
2006-03-18
Maksimum onlangse lêers
64.
Specifies the maximum number of recently opened files that will be displayed in the "Recent Files" submenu.
2006-03-18
Spesifiseer die maksimum getal onlangs geopende lêers wat in die "Onlangse lêers"-subkieslys vertoon sal word.
65.
Print Syntax Highlighting
2006-03-18
Druk sintaksverligting
66.
Whether gedit should print syntax highlighting when printing documents.
2006-03-18
Of gedit sinsverligting moet druk wanneer dit dokumente druk.
67.
Print Header
2006-03-18
Druk kop
68.
Whether gedit should include a document header when printing documents.
2006-03-18
Of gedit 'n dokumentkop moet insluit wanneer dit dokumente druk.
69.
Printing Line Wrapping Mode
2006-03-18
Drukreëlvoumodus
71.
Print Line Numbers
2006-03-18
Druk reëlnommers
72.
If this value is 0, then no line numbers will be inserted when printing a document. Otherwise, gedit will print line numbers every such number of lines.
2006-03-18
As hierdie waarde 0 is, sal geen reëlnommers ingevoeg word wanneer 'n dokument gedruk word nie. Andersins sal gedit reëlnommers by elke soveel reëls druk.
74.
Body Font for Printing
2006-03-18
Lyffont vir drukwerk
75.
Specifies the font to use for a document's body when printing documents.
2006-03-18
Spesifiseer watter font vir 'n dokument se lyf gebruik moet word wanneer dokumente gedruk word.
77.
Header Font for Printing
2006-03-18
Kopfont vir drukwerk
78.
Specifies the font to use for page headers when printing a document. This will only take effect if the "Print Header" option is turned on.
2006-03-18
Spesifiseer watter font vir bladsykoppe gebruik moet word by drukwerk. Dit sal eers in werking tree as die "Druk kop"-opsie in werking gestel word.
80.
Line Number Font for Printing
2006-03-18
Reëlnommerfont vir drukwerk
81.
Specifies the font to use for line numbers when printing. This will only take effect if the "Print Line Numbers" option is non-zero.
2006-03-18
Spesifiseer watter font vir reëlnommers gebruik moet word by drukwerk. Dit sal slegs in werking tree wanneer die "Druk reëlnommers"-opsie nie-nul is.
86.
Encodings shown in menu
2006-03-18
Enkoderings in kieslys vertoon
88.
Active plugins
2006-03-18
Aktiveer %s
2006-03-18
Aktiveer %s
96.
Create a new document in an existing instance of gedit
2006-03-18
Skep 'n nuwe dokument in 'n bestaande geval van gedit