Translations by Marsel Pretorius
Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.
1 → 35 of 35 results | First • Previous • Next • Last |
3. |
No language information available
|
|
2015-08-28 |
Geen taalinligting beskikbaar nie
|
|
4. |
The system does not have information about the available languages yet. Do you want to perform a network update to get them now?
|
|
2015-08-28 |
Die stelsel het nog nie inligting oor beskikbare tale nie. Wil u 'n netwerkbywerking uitvoer om hul nou te kry?
|
|
5. |
_Update
|
|
2015-08-28 |
Werk _by
|
|
13. |
Software database is broken
|
|
2015-08-28 |
Sagtewaredatabasis is gebreek
|
|
14. |
It is impossible to install or remove any software. Please use the package manager "Synaptic" or run "sudo apt-get install -f" in a terminal to fix this issue at first.
|
|
2015-08-28 |
Dit is onmoontlik om enige sagteware te installeer of verwyder. Gebruik asseblief die pakketbestuurder "Synaptic", of loop "sudo apt-get install -f" in 'n terminaal om hierdie probleem eerste op te los.
|
|
15. |
Could not install the selected language support
|
|
2015-08-28 |
Kon nie die gekose taalondersteuning installeer nie
|
|
16. |
This is perhaps a bug of this application. Please file a bug report at https://bugs.launchpad.net/ubuntu/+source/language-selector/+filebug
|
|
2015-08-28 |
Hierdie is dalk 'n fout in die toepassing. Rapporteer dit asseblief by https://bugs.launchpad.net/ubuntu/+source/language-selector/+filebug
|
|
17. |
Could not install the full language support
|
|
2015-08-28 |
Kon nie die volledige taalondersteuning installeer nie
|
|
18. |
Usually this is related to an error in your software archive or software manager. Check your preferences in Software Sources (click the icon at the very right of the top bar and select "System Settings... -> Software Sources").
|
|
2015-08-28 |
Gewoonlik hou hierdie verband met 'n fout in u sagteware-argief of sagtewarebestuurder. Gaan asseblief jou voorkeure na in Sagtewarebronne (klik die ikoon heel regs op die boonste balk en kies "Stelselinstellings... -> Sagtewarebronne").
|
|
19. |
Failed to authorize to install packages.
|
|
2015-08-28 |
Gefaal met die magtiging om pakkette te installeer.
|
|
20. |
The language support is not installed completely
|
|
2015-08-28 |
Die taalondersteuning is nie volledig geïnstalleer nie
|
|
21. |
Some translations or writing aids available for your chosen languages are not installed yet. Do you want to install them now?
|
|
2015-08-28 |
Sommige vertalings of skryfhulpmiddelle wat vir jou gekose taal beskikbaar is, is nog nie geïnstalleer nie. Wil jy dit nou installeer?
|
|
25. |
Failed to apply the '%s' format
choice. The examples may show up if you
close and re-open Language Support.
|
|
2015-08-28 |
Gefaal met die toepassing van die '%s'-formaatkeuse.
Die voorbeelde kan sigbaar word as jy
Taalondersteuning afsluit en weer loop.
|
|
27. |
<big><b>Checking available language support</b></big>
The availability of translations or writing aids can differ between languages.
|
|
2015-08-28 |
<big><b>Kyk tans vir beskikbare taalondersteuning</b></big>
Die beskikbaarheid van vertalings of skryfhulpmiddele kan tussen tale verskil.
|
|
28. |
Installed Languages
|
|
2015-08-28 |
Geïnstalleerde tale
|
|
29. |
When a language is installed, individual users can choose it in their Language settings.
|
|
2015-08-28 |
Wanneer 'n taal geïnstalleer is, kan individuele gebruikers dit kies in hul Taalinstellings.
|
|
33. |
This setting only affects the language your desktop and applications are displayed in. It does not set the system environment, like currency or date format settings. For that, use the settings in the Regional Formats tab.
The order of the values displayed here decides which translations to use for your desktop. If translations for the first language are not available, the next one in this list will be tried. The last entry of this list is always "English".
Every entry below "English" will be ignored.
|
|
2015-08-28 |
Hierdie instelling beïnvloed slegs die taal waarin jou werkskerm en toepassings vertoon word. Dit verstel nie die stelselomgewing, soos geldeenheid- of datumformaatinstellings nie. Gebruik daarvoor die instellings in die Streeksformate-duimgids.
Die volgorde van die waardes hier vertoon bepaal watter vertalings om vir jou werkskerm te gebruik. Indien vertalings nie vir die eerste taal beskikbaar is nie, sal die volgende een in die lys probeer word. Die laaste inskrywing in hierdie lys is altyd "English".
Elke inskrywing onder "English" sal geïgnoreer word.
|
|
34. |
<small><b>Drag languages to arrange them in order of preference.</b>
Changes take effect next time you log in.</small>
|
|
2015-08-28 |
<small><b>Sleep tale om hulle volgens voorkeur te sorteer.</b>
Veranderinge sal in werking tree as jy volgende keer inteken.</small>
|
|
35. |
Apply System-Wide
|
|
2015-08-28 |
Pas stelselwyd toe
|
|
36. |
<small>Use the same language choices for startup and the login screen.</small>
|
|
2015-08-28 |
<small>Gebruik dieselfde taalkeuses vir selflaai en die intekenskerm.</small>
|
|
37. |
Install / Remove Languages...
|
|
2015-08-28 |
Installeer/Verwyder tale...
|
|
38. |
Keyboard input method system:
|
|
2015-08-28 |
Sleutelbord-toevoermetodestelsel:
|
|
39. |
If you need to type in languages, which require more complex input methods than just a simple key to letter mapping, you may want to enable this function.
For example, you will need this function for typing Chinese, Japanese, Korean or Vietnamese.
The recommended value for Ubuntu is "IBus".
If you want to use alternative input method systems, install the corresponding packages first and then choose the desired system here.
|
|
2015-08-28 |
Indien jy dit nodig vind om in tale te tik wat meer komplekse toevoermetodes vereis as net 'n eenvoudige sleutel na letterkartering, sal jy dalk hierdie funksie wil aktiveer.
Jy sal die funksie byvoorbeeld benodig om Sjinees, Japannees, Koreaans of Viëtnamees te tik.
Die voorgestelde waarde vir Ubuntu is "IBus".
Indien jy alternatiewe toevoermetodestelsels wil gebruik, installeer die ooreenstemmende pakkette eers en kies dan die verlangde stelsel hier.
|
|
41. |
This will set the system environment like shown below and will also affect the preferred paper format and other region specific settings.
If you want to display the desktop in a different language than this, please select it in the "Language" tab.
Hence you should set this to a sensible value for the region in which you are located.
|
|
2015-08-28 |
Hierdie sal die stelselveranderlikes instel soos hieronder uiteengesit, en sal ook die voorkeurpapierformaat en ander streekspesifieke instellings affekteer.
Indien jy die werkskerm in 'n ander taal as hierdie wil vertoon, kies dit asseblief in die "Taal"-duimgids.
Dus moet jy hierdie na 'n sinvolle waarde vir die streek waarin jy jou bevind instel.
|
|
42. |
<small>Changes take effect next time you log in.</small>
|
|
2015-08-29 |
<small>Veranderinge sal inwerking tree wanneer jy volgende keer inteken.</small>
|
|
43. |
<small>Use the same format choice for startup and the login screen.</small>
|
|
2015-08-29 |
<small>Gebruik dieselfde formaatkeuse vir die laaifunksie en intekeningskerm.</small>
|
|
51. |
The language support files for your selected language seem to be incomplete. You can install the missing components by clicking on "Run this action now" and follow the instructions. An active internet connection is required. If you would like to do this at a later time, please use Language Support instead (click the icon at the very right of the top bar and select "System Settings... -> Language Support").
|
|
2015-08-29 |
Die taalondersteuningslêers vir jou gekose taal blyk onvolledig te wees. Jy kan die vermiste komponente installeer deur op "Loop hierdie aksie nou" te klik en die aanwysings te volg. 'n Aktiewe internetverbinding word vereis. Indien jy hierdie op 'n latere stadium wil doen, gebruik eerder Taalondersteuning (klik op die ikoon heel regs op die boonste balk en kies "Stelselinstellings... -> Taalondersteuning").
|
|
52. |
Session Restart Required
|
|
2015-08-29 |
Herlaai van sessie word vereis
|
|
53. |
The new language settings will take effect once you have logged out.
|
|
2015-08-29 |
Die nuwe taalinstellings sal inskop sodra jy uitgeteken het.
|
|
54. |
Set system default language
|
|
2015-08-29 |
Stel stelselverstektaal in
|
|
55. |
System policy prevented setting default language
|
|
2015-08-29 |
Stelselbeleid het die instelling van die verstektaal verhoed
|
|
56. |
don't verify installed language support
|
|
2015-08-29 |
moenie geïnstalleerde taalondersteuning verifieer nie
|
|
58. |
target language code
|
|
2015-08-29 |
teikentaalkode
|
|
59. |
check for the given package(s) only -- separate packagenames by comma
|
|
2015-08-29 |
kyk slegs vir die gegewe pakket(te) -- skei pakketname met komma
|
|
60. |
output all available language support packages for all languages
|
|
2015-08-29 |
voer alle beskikbare taalondersteuningspakkette vir alle tale af
|