Translations by Dawid de Jager

Dawid de Jager has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

13 of 3 results
2.
This address book server might be unreachable or the server name may be misspelled or your network connection could be down.
2012-09-03
Hierdie adresboek bediener is dalk onbereikbaar, die bediener se naam mag dalk verkeerd gespel wees of u netwerkverbinding kan dalk af wees.
24.
You are attempting to move a contact from one address book to another but it cannot be removed from the source. Do you want to save a copy instead?
2012-09-03
U probeer 'n kontak van een adres boek na 'n ander te skuif, maar dit kan nie vanaf die oorsprong verwyder word nie. Wil u eerder 'n kopie daarvan stoor?
43.
'{0}' is a read-only address book and cannot be modified. Please select a different address book from the side bar in the Contacts view.
2012-09-03
'{0}' is 'n lees-alleen adresboek en kan nie verander word nie. Kies asseblief 'n ander adresboek vanaf die Kontakte aansig in die kantbalk.