Translations by Marius Van Deventer

Marius Van Deventer has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

121 of 21 results
13.
You can select the lowest priority of question you want to see: - 'critical' is for items that will probably break the system without user intervention. - 'high' is for items that don't have reasonable defaults. - 'medium' is for normal items that have reasonable defaults. - 'low' is for trivial items that have defaults that will work in the vast majority of cases.
2009-10-30
Jy kan die laagste prioriteit van vrae kies wat jy wil sien: - 'krities' is vir items wat waarskynlik die sisteem gaan breek sonder gebruikerstoetreding. - 'hoog' is vir items sonder verstandige standaard waardes. - 'medium' is vir gewone items met verstandige standaard waardes. - 'laag' is vir onbeduidende items waarvoor die standaard waardes in die meeste gevalle sal werk.
21.
<Tab> moves; <Space> selects; <Enter> activates buttons
2009-10-30
<Tab> beweeg; <Space> selekteer; <Enter> aktiveer sleutels
22.
<F1> for help; <Tab> moves; <Space> selects; <Enter> activates buttons
2009-10-30
<F1> vir hulp; <Tab> beweeg; <Space> selekteer; <Enter> aktiveer sleutels
23.
Help
2009-10-30
Hulp
32.
Prompt: '%c' for help, default=%d>
2009-10-30
Stip: '%c' vir hulp, verstek=%d>
33.
Prompt: '%c' for help>
2009-10-30
Stip: '%c' vir hulp>
36.
Interactive shell
2009-10-30
Interaktiewe dop
37.
After this message, you will be running "ash", a Bourne-shell clone.
2009-10-30
Na hierdie boodskap sal die Bourne-dop kloon "ash" loop.
46.
Terminal plugin not available
2009-10-30
Terminaal inprop nie beskikbaar nie
47.
This build of the debian-installer requires the terminal plugin in order to display a shell. Unfortunately, this plugin is currently unavailable.
2009-10-30
Hierdie bou van die debian-installeerder vereis die terminaal inprop om 'n dop te vertoon. Ongelukkig is hierdie inprop nie huidiglik beskikbaar nie.
49.
Alternatively, you can open a shell by pressing Ctrl+Alt+F2. Use Alt+F5 to get back to the installer.
2009-10-30
'n Alternatief is om die dop oop te maak deur Ctrl+Alt+F2 te druk. Gebruik Alt+F5 om na die installeerder terug te keer.
52.
Note that if you select a component that requires others, those components will also be loaded.
2009-10-30
Let daarop dat as jy 'n komponent kies wat ook ander komponente nodig het, daardie ander komponente ook gelaai sal word.
69.
Language selection no longer possible
2009-10-30
Taalkeuse nie langer beskikbaar nie.
70.
At this point it is no longer possible to change the language for the installation, but you can still change the country or locale.
2009-10-30
Van hierdie punt af is dit nie meer moontlik om die taalkeuse te wysig nie. Jy kan egter steeds die landskeuse of lokaliteit verander.
2009-10-30
Van jierdie punt af is dit nie meer moontlik om die taalkeuse te wysig nie. Jy kan egter steeds die landskeuse of lokaliteit verander.
71.
To select a different language you will need to abort this installation and reboot the installer.
2009-10-30
Dit sal nodig wees om die installasie te staak en die installeerder oor te begin as jy 'n ander taal wil kies.
72.
Continue the installation in the selected language?
2009-10-30
Gaan voort met die installasie met gebruik van die geselekteerde taal?
73.
The translation of the installer is incomplete for the selected language.
2009-10-30
Die vertaling van die installeerder is onvolledig vir die gekose taal.
74.
The translation of the installer is not fully complete for the selected language.
2009-10-30
Die vertaling van die installeerder is nie ten volle voltooi vir die gekose taal nie.
75.
This means that there is a significant chance that some dialogs will be displayed in English instead.
2009-10-30
As gevolg mag sommige dialoeë eerder in Engels verskyn.
76.
If you do anything other than a purely default installation, there is a real chance that some dialogs will be displayed in English instead.
2009-10-30
Indien jy enieiets anders as 'n normale installasie sou doen, is daar 'n groot kans dat sommige dialoeë eerder in sal Engels verskyn.