Translations by Dawid de Jager

Dawid de Jager has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

111 of 11 results
10.
System program problem detected
2012-09-06
Stelsel program probleem opgespoor
11.
Do you want to report the problem now?
2012-09-06
Wil u nou die probleem rapporteer?
12.
Report problem…
2012-09-06
Rapporteer probleem...
34.
To finish updating your system, please restart it. Click on the notification icon for details.
2012-09-06
Om bywerking van u stelsel te voltooi, herbegin dit. Klik op die kennisgewingsikoon vir besonderhede.
46.
An error occurred, please run Package Manager from the right-click menu or apt-get in a terminal to see what is wrong. The error message was: '%s'.
2012-09-06
'n Fout het voorgekom, hardloop asseblief Pakket Bestuurder uit die regs-klik kieslys of apt-get in 'n terminaal om te sien wat fout is. Die foutboodskap was: '%s'.
62.
Failure to download extra data files
2012-09-06
Aflaai van bykomende data lêers het misluk
63.
The following packages requested additional data downloads after package installation, but the data could not be downloaded or could not be processed.
2012-09-06
Die volgende pakkette het bykomende data aflaaie aangevra na pakket installering maar die data kon nie afgelaai of verwerk word nie.
64.
$packages
2012-09-06
$packages
65.
The download will be attempted again later, or you can try the download again now. Running this command requires an active Internet connection.
2012-09-06
Die aflaai sal later weer gepoog word, òf u kan die aflaai nou weer probeer. Die hardloop van hierdie bevel vereis 'n internet verbinding.
66.
Data files for some packages could not be downloaded
2012-09-06
Data lêers vir sommige pakkette kon nie afgelaai word nie
67.
This is a permanent failure that leaves these packages unusable on your system. You may need to fix your Internet connection, then remove and reinstall the packages to fix this problem.
2012-09-06
Hierdie is 'n pemranente mislukking wat hierdie pakkette in 'n onbruikbare toestand op u stelsel laat. U mag nodig hê om u internet verbinding reg te maak en dan die pakkette verwyder en weer installeer om die probleem reg te maak.