Translations by Friedel Wolff

Friedel Wolff has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 57 results
1.
Image to use for drawing blocks
2019-03-01
Beeld om te gebruik vir die teken van blokke
2.
Image to use for drawing blocks.
2019-03-01
Beeld om te gebruik vir die teken van blokke.
3.
The theme used for rendering the blocks
2019-03-01
Die tema wat gebruik word vir die verbeelding van blokke
4.
The name of the theme used for rendering the blocks and the background.
2019-03-01
Die naam van die tema wat gebruik word vir die verbeelding van die blokke en die agtergrond.
5.
Level to start with
2019-03-01
Vlak om mee te begin
6.
Level to start with.
2019-03-01
Vlak om mee te begin.
7.
Whether to preview the next block
2019-03-01
Of 'n voorskou op die volgende blok gegee moet word
8.
Whether to preview the next block.
2019-03-01
Of 'n voorskou op die volgende blok gegee moet word.
11.
Whether to give blocks random colors
2019-03-01
Of die blokke lukrake kleure gegee moet word
12.
Whether to give blocks random colors.
2019-03-01
Of die blokke lukrake kleure gegee moet word.
13.
Whether to rotate counter clock wise
2019-03-01
Of rotasie antikloksgewys moet gebeur
14.
Whether to rotate counter clock wise.
2019-03-01
Of rotasie antikloksgewys moet gebeur.
15.
The number of rows to fill
2019-03-01
Die aantal rye wat gevul moet word
16.
The number of rows that are filled with random blocks at the start of the game.
2019-03-01
Die aantal rye wat gevul is met lukrake blokke aan die begin van die speletjie.
17.
The density of filled rows
2019-03-01
Die digtheid van gevulde rye
18.
The density of blocks in rows filled at the start of the game. The value is between 0 (for no blocks) and 10 (for a completely filled row).
2019-03-01
Die digtheid van blokke in rye gevul aan die begin van die spel. Die waarde is tussen 0 (vir geen blokke) en 10 (vir 'n volledig gevulde ry).
23.
Move left
2019-03-01
Skuif links
24.
Key press to move left.
2019-03-01
Sleuteldruk om links te skuif.
25.
Move right
2019-03-01
Skuif regs
26.
Key press to move right.
2019-03-01
Sleuteldruk om regs te beweeg.
27.
Move down
2019-03-01
Skuif af
28.
Key press to move down.
2019-03-01
Knoppie om mee ondertoe te beweeg.
29.
Drop
2019-03-01
Val
30.
Key press to drop.
2019-03-01
Knoppie om mee te laat val.
31.
Rotate
2019-03-01
Roteer
32.
Key press to rotate.
2019-03-01
Knoppie om mee te roteer.
33.
Pause
2019-03-01
Stop tydelik
34.
Key press to pause.
2019-03-01
Knoppie om spel tydelik mee te staak.
40.
Quadrapassel
2019-03-01
Quadrapassel
41.
Fit falling blocks together
2019-03-01
Pas vallende blokke bymekaar
46.
Paused
2019-03-01
Tydelik gestop
47.
Game Over
2019-03-01
Speletjie verby
48.
_New Game
2019-03-01
_Nuwe speletjie
49.
_Scores
2019-03-01
_Tellings
51.
_Help
2019-03-01
_Hulp
53.
Start a new game
2019-03-01
Begin 'n nuwe speletjie
55.
Score
2019-03-01
Telling
58.
Preferences
2019-03-01
Voorkeure
59.
Game
2019-03-01
Spel
60.
_Number of pre-filled rows:
2019-03-01
_Aantal voorafgevulde rye:
61.
_Density of blocks in a pre-filled row:
2019-03-01
_Digtheid van blokke in voorafgevulde ry:
62.
_Starting level:
2019-03-01
_Beginvlak:
63.
_Enable sounds
2019-03-01
_Aktiveer klanke
64.
Choose difficult _blocks
2019-03-01
Kies moeilike _blokke
65.
_Preview next block
2019-03-01
_Voorskou van volgende blok
66.
_Rotate blocks counterclockwise
2019-03-01
_Roteer blokke antikloksgewys
67.
Show _where the block will land
2019-03-01
Wys _waar die blok sal land
68.
Controls
2019-03-01
Kontrole
69.
Theme
2019-03-01
Tema
70.
Plain
2019-03-01
Gewoon