Translations by Marsel Pretorius

Marsel Pretorius has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 63 results
1.
Change onBoard settings
2010-05-14
Verander onBoard instellings
2.
onBoard Settings
2010-05-14
onBoard instellings
3.
onBoard onscreen keyboard settings
2010-05-14
onBoard aanskermsleutelbord instellings
4.
<b><i>Scanning mode only works with layouts which are designed for the purpose.</i></b>
2010-05-14
<b><i>Skandeermodus werk slegs met uitlegte wat vir die doel ontwerp is.</i></b>
5.
Desktop Integration
2010-05-14
Werkskerm integrasie
6.
General
2010-05-14
Algemeen
7.
Interval
2010-05-14
Interval
8.
Layouts
2010-05-14
Uitlegte
9.
Option When Hidden
2010-05-14
Opsie as versteek is
10.
Personalise _current layout
2010-05-14
Verpersoonlik _huidige uitleg
11.
Scanning
2010-05-14
Skandering
12.
Scanning mode
2010-05-14
Skanderingmodus
13.
Show a floating icon on the desktop when onboard is hidden. A click on the icon makes onboard reappear.
2010-05-14
Vertoon 'n losdrywende ikoon op die werksblad as onBoard versteek is. Met 'n klik op die ikoon verskyn onBoard weer op die werkskerm.
14.
Show floating _icon when onboard is hidden
2010-05-14
Vertoon losdrywende _ikoon as onBoard versteek is
15.
Show onboard when _unlocking the screen
2010-05-14
Vertoon onBoard wanneer die skerm _ontsluit word
16.
Show onboard when the dialog to unlock the screen appears; this way onboard can be used for example to enter the password to dismiss the screensaver when it is set to ask for it.
2010-05-14
Vertoon onBoard sodra die dialoogkassie vir die ontsluit van die skerm verskyn. Op hierdie manier kan onBoard gebruik word vir byvoorbeeld die invoer van 'n wagwoord om die skermwag te verwyder indien dit gestel is om te vra vir een.
17.
Show the status item. A click on that icon hides or shows onboard.
2010-05-14
Vertoon die statusitem. 'n Klik daarop sal onBoard vertoon of versteek
18.
Snippets
2010-05-14
Snippertjies
19.
Snippets are pieces of text which are entered when the corresponding button in Onboard is pressed.
2010-05-14
Snippertjies is deeltjies teks wat ingevoer word as die ooreenstemmende sleutel op onBoard gedruk word.
20.
Some password dialogs disable the area around them, making it impossible to click on onboard. By activating this option, these dialogs behave as normal windows and the area around the dialog remains active. This option is also available in the Assistive Technologies control panel.
2010-05-14
Sommige wagwoord-dialoogvensters versper die area rondom hulle, wat dit onmoontlik maak om op onBoard te klik. Deur hierdie opsie te aktiveer gedra die dialoogvensters hulleself soos gewone vensters en die area rondom hulle bly aktief. Die opsie is ook beskikbaar in die Assisterende tegnologie paneel.
21.
Start onboard _minimized
2010-05-14
Begin onBoard as ge_minimaliseerd
22.
Start onboard hidden.
2010-05-14
Begin onBoard as versteek
23.
Startup Option
2010-05-14
Begin opsies
24.
_Open custom layouts folder
2010-05-14
_Open die pasgemaakte-uitleg vouer
25.
_Password dialogs as normal windows
2010-05-14
_Wagwoord dialoogvensters as normale vensters
26.
_Show status icon
2010-05-14
Vertoon _statusikoon
27.
Enter text for snippet
2010-05-14
Voer teks in vir insetsel
28.
No file manager to open layout folder
2010-05-14
Geen lêerbestuurder om uitlegvouer mee te open nie
29.
Enter name for personalised layout
2010-05-14
Verskaf 'n naam vir die verpersoonlike uitleg
30.
_Show Onboard
2010-05-14
Vertoon _onBoard
31.
_Hide Onboard
2010-05-14
_Versteek onBoard
32.
Flexible onscreen keyboard for GNOME
2010-05-14
Flexible onscreen keyboard for GNOME
33.
onBoard
2010-05-14
onBoard
34.
onBoard onscreen keyboard
2010-05-14
onBoard aanskerm sleutelbord
35.
Onboard is configured to appear with the dialog to unlock the screen; for example to dismiss the password-protected screensaver. However the system is not configured anymore to use onboard to unlock the screen. A possible reason can be that another application configured the system to use something else. Would you like to reconfigure the system to show onboard when unlocking the screen?
2010-05-14
onBoard is ingestel om te verskyn met 'n dialoogvenster om die skerm te ontsluit, byvoorbeeld om die wagwoordbeskermde skermwag te verwyder. Die stelsel is egter nie meer ingestel om onBoard te gebruik om die skerm te ontsluit nie. 'n Moontlike rede hiervoor is dat 'n ander toepassing die stelsel ingestel het om iets anders te gebruik. Sal jy die stelsel weer wil instel om onBoard te vertoon met die ontsluit van die skerm?
36.
Onboard is configured to appear with the dialog to unlock the screen; for example to dismiss the password-protected screensaver. However this function is disabled in the system. Would you like to activate it?
2010-05-14
onBoard is ingestel om te verskyn met 'n dialoogvenster om die skerm te ontsluit, byvoorbeeld om die wagwoordbeskermde skermwag te verwyder. Hierdie funksie is egter versper in die stelsel. Sal jy dit wil ontsper?
37.
Units for canvas height and width must currently be px (pixels).
2010-05-14
Eenhede vir die hoogte en wydte van die afbeeldingdoek sal huidiglik px (pixels) moet wees.
38.
%s appears in scanning definition only
2010-05-14
%s verskyn slegs in skandeerdefinisie
39.
Error loading
2010-05-14
Fout met laai
40.
Snippet
2010-05-14
Snipper
41.
Middle Click
2010-05-14
Middel klik
42.
Right Click
2010-05-14
Regs klik
43.
Settings
2010-05-14
Instellings
44.
Tab
2010-05-14
Tab
45.
CAPS
2010-05-14
CapsLock
46.
Ctrl
2010-05-14
Ctrl
47.
Win
2010-05-14
Win
48.
Alt
2010-05-14
Alt
49.
Alt Gr
2010-05-14
Alt Gr
50.
Return
2010-05-14
Enter