Translations by Hendrik Boshoff

Hendrik Boshoff has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

151166 of 166 results
770.
Whether to ask for confirmation when deleting a note
2006-11-23
Of bevestiging gevra moet word wanneer 'n nota geskrap word
771.
Whether to force the default color and font on all notes
2006-11-23
Of die verstekkleur en -lettertipe op alle notas afgedwing moet word
773.
Whether to use the default system color
2006-11-23
Of die verstek stelselkleur gebruik moet word
774.
Whether to use the default system font
2006-11-23
Of die verstek stelsellettertipe gebruik moet word
775.
Hi_de Notes
2006-11-23
Versteek notas
779.
Show sticky notes
2006-11-23
Vertoon plaknotas
780.
Sticky Notes for the GNOME Desktop Environment
2006-11-23
Plaknotas vir die GNOME Tafelblad Omgewing
783.
_Empty Trash
2006-11-23
_Maak Asblik Leeg
787.
Error while spawning nautilus: %s
2006-11-23
Fout terwyl Nautilus gelaai word: %s
788.
A GNOME trash bin that lives in your panel. You can use it to view the trash or drag and drop items into the trash.
2006-11-23
'n GNOME asblik wat op u paneel woon. U kan dit gebruik om gemors te bekyk of items daarheen te sleep.
790.
Cannot move items to trash, do you want to delete them immediately?
2006-11-23
Die items kan nie na die asblik geskuif word nie, wil u hulle onmiddellik skrap?
791.
Cannot move some items to trash, do you want to delete these immediately?
2006-11-23
Sommige items kan nie na die asblik geskuif word nie, wil u hulle onmiddellik skrap?
792.
Trash Applet
2006-11-23
Asblik Miniprogram
793.
Removing item %s of %s
2006-11-23
Verwyder item %s van %s
795.
Empty all of the items from the trash?
2006-11-23
Wil u al die items in die asblik uitgooi?
796.
If you choose to empty the trash, all items in it will be permanently lost. Please note that you can also delete them separately.
2006-11-23
As u die asblik leegmaak, sal alle items permanent verlore wees. Ukan die items ook indiwidueel skrap.