1.

Enhanced Browsing
In this module you can configure some enhanced browsing features of KDE.
Internet Keywords
Internet Keywords let you type in the name of a brand, a project, a celebrity, etc... and go to the relevant location. For example you can just type "KDE" or "K Desktop Environment" in Konqueror to go to KDE's homepage.
Web Shortcuts
Web Shortcuts are a quick way of using Web search engines. For example, type "altavista:frobozz" or "av:frobozz" and Konqueror will do a search on AltaVista for "frobozz". Even easier: just press Alt+F2 (if you have not changed this shortcut) and enter the shortcut in the KDE Run Command dialog.

Gevorderde Blaaiing
In hierdie module kan jy sommige gevorderde blaai fuksies van KDE konfigureer.
Internet Sleutelwoorde
Internet Sleutelwoorde laat jou toe om die naam van 'n handelsmerk, 'n projek, 'n gewildheid, ens in te sleutel, en na die van paste inligting te gaan. Jy kan byvoorbeeld net "KDE" or "K Desktop Environment" in Konqueror intik om na KDE se tuisbladsy te gaan.
Web Kortpaaie
Web Kortpaaie is 'n vinnige manier om Web soek enjines te gebruik.Byvoorbeeld, tik "altavista:frobozz" or "av:frobozz" en Konqueror sal 'n soek op AltaVista doen vir "frobozz". Nog makliker, druk Alt+F2 (indien jy nie hierdie kortpad verander het nie) en sleutel die kortpad in KDE se Harloop Opdrag dialoog boks in.