Translations by Michiel

Michiel has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

125 of 25 results
13.
The package '%s' is in an inconsistent state and needs to be reinstalled, but no archive can be found for it. Do you want to remove this package now to continue?
The packages '%s' are in an inconsistent state and need to be reinstalled, but no archives can be found for them. Do you want to remove these packages now to continue?
2010-03-28
Die pakket '%s' is nie in 'n konstante toestand nie en benodig herinstallasie, maar geen argief kan vir dit gevind word nie. Wil jy die pakket nou verwyder om aan te gaan?
Die pakkette '%s' is nie in 'n konstante toestand nie en benodig herinstallasie, maar geen argief kan vir dit gevind word nie. Wil jy die pakkette nou verwyder om aan te gaan?
16.
An unresolvable problem occurred while calculating the upgrade: %s This can be caused by: * Upgrading to a pre-release version of Ubuntu * Running the current pre-release version of Ubuntu * Unofficial software packages not provided by Ubuntu
2010-03-28
'n Onoplosbare probleem het onstaan terwyl die opgradering bereken was van: %s Hierdie kan veroorsaak word deur: *Opgradering na 'n vooruitreik weergawe van Ubuntu *Gebruik van die huidige vooruitreik weergawe van Ubuntu *Gebruik van sagteware pakkette wat nie deur Ubuntu verskaf is nie
17.
This is most likely a transient problem, please try again later.
2010-03-28
Hierdie is heel waarskynlik 'n tydlike probleem, probeer asseblief later weer.
18.
If none of this applies, then please report this bug against the 'update-manager' package and include the files in /var/log/dist-upgrade/ in the bug report.
2010-03-28
As geen van hierdie toepaslik is nie; verklaar dit asseblief hierfie probleem teen die 'update-manager' pakket en sluit die leêrs in /var/log/dist-upgrade/ in die verslag.
20.
Error authenticating some packages
2010-03-28
Daar is 'n probleem om somige pakkette te bevestig.
21.
It was not possible to authenticate some packages. This may be a transient network problem. You may want to try again later. See below for a list of unauthenticated packages.
2010-03-28
Dit was nie moontlik om somige pakkette te bevestig nie. Hierdie is moontlik 'n tydlike netwerk probleem. Probeer later weer. Sien hier onder vir 'n lys van onbevestigde pakkette.
22.
The package '%s' is marked for removal but it is in the removal blacklist.
2010-03-28
Die pakket '%s' is gemerk vir verwydering, maar dit is op die verwyder swartlys.
24.
Can not mark '%s' for upgrade
2010-03-28
Kan nie '%s' merk vir opgradering nie.
26.
It was impossible to install a required package. Please report this as a bug.
2010-03-28
Dit was nie moontlik op 'n benodige pakket te installeer nie. Verklaar asseblief hierdie probleem.
30.
Unable to get exclusive lock
2010-03-28
Kan nie 'n exclusiewe slot bekom nie
31.
This usually means that another package management application (like apt-get or aptitude) already running. Please close that application first.
2010-03-28
Dit beteken gewoonlik dat 'n ander pakket bestuurder applikasie (soos apt-get of aptitude) alreeds loop. Maak asseblief eers daardie applikasie toe.
32.
Upgrading over remote connection not supported
2010-03-28
Opgradering oor 'n afstand konneksie kan nie voorsien word nie
34.
Continue running under SSH?
2010-03-28
Hou aan om te loop onder SSH?
36.
Starting additional sshd
2010-03-28
Begin addisionele sshd
37.
To make recovery in case of failure easier, an additional sshd will be started on port '%s'. If anything goes wrong with the running ssh you can still connect to the additional one.
2010-03-28
Om die herstelling in die geval van 'n probleem makliker te maak, sal n addisionele sshd of poort '%s' begin word. As enige iets verkeerd gaan kan jy steeds deur die addisionele een konnekteer.
38.
Can not upgrade
2010-03-28
Kan nie opgradeer nie
39.
An upgrade from '%s' to '%s' is not supported with this tool.
2010-03-28
'n Opgradering van '%s' na '%s' is nie deur hierdie toestel ondersteun nie.
40.
Sandbox setup failed
2010-03-28
Sandbox opstelling het gefaal
41.
It was not possible to create the sandbox environment.
2010-03-28
Dit was nie moontlik om 'n sandbox omgewing te skep nie
43.
This upgrade is running in sandbox (test) mode. All changes are written to '%s' and will be lost on the next reboot. *No* changes written to a systemdir from now until the next reboot are permanent.
2010-03-28
Hierdie opgradering loop in sandbox(toest) modus. Alle verandering aan '%s' sal verlore word op die volgende oplaai van die sisteem *GEEN* veranderings wat na jou systemdir geskryf word, van nou tot die volgende oplaai, is parmanent nie.
44.
Your python install is corrupted. Please fix the '/usr/bin/python' symlink.
2010-03-28
Jou python installasie os korrup. Maak asseblief die '/usr/bin/python' symlink reg.
45.
Package 'debsig-verify' is installed
2010-03-28
Pakket 'debsig-verify' is geinstalleer
46.
The upgrade can not continue with that package installed. Please remove it with synaptic or 'apt-get remove debsig-verify' first and run the upgrade again.
2010-03-28
Die opgradering kan nie voortgaan met daardie pakket geinstaller nie. Verwyder asseblief die pakket mer synaptic of 'apt-get remove debsig-verify' eerste en doen dan weer die opgradering,
47.
Include latest updates from the Internet?
2010-03-28
Moet die nuutste opdatering van die Internet af ingesluit word?
48.
The upgrade system can use the internet to automatically download the latest updates and install them during the upgrade. If you have a network connection this is highly recommended. The upgrade will take longer, but when it is complete, your system will be fully up to date. You can choose not to do this, but you should install the latest updates soon after upgrading. If you answer 'no' here, the network is not used at all.
2010-03-28
Die opgradering systeem kan die Internet gebruik om outomaties die nuutse opdaterings af te laai en installeer gedurende die opgradering. Indien jy 'n netwerk konneksie het word dit sterk aangeraai. Die opgradering sal langer vat, maar sodra dit voltooi het, sal jou sisteem ten volle op datum wees. Jy kan kies om dit nie, maar jy moet dit dan op te dateer kort na opgradering. Indien jy 'nee' hier kies, gaan die netwerk glad nie gebruik word nie.