Translations by Frikke Thirion

Frikke Thirion has submitted the following strings to this translation. Contributions are visually coded: currently used translations, unreviewed suggestions, rejected suggestions.

150 of 543 results
1.
&Location
2006-04-05
Ligging
2.
Extra Toolbar
2006-04-05
Addisionele Nutsbalk
3.
Location Toolbar
2006-04-05
Ligging Nutsbalk
4.
Bookmark Toolbar
2006-04-05
Boekmerk Nutsbalk
5.
&Go
2006-04-05
Gaan
6.
&Window
2006-04-05
Venster
7.
Open folders in separate windows
2006-04-05
Maak gidse in aparte oortjies oop
8.
If this option is checked, Konqueror will open a new window when you open a folder, rather than showing that folder's contents in the current window.
2006-04-05
As hierdie opsie gekies is, sal Konqueror vir die gids 'n nuwe venster oopmaak, eerder as om die inhoud van die gids in die huidige venster te vertoon.
9.
Home Folder
2008-01-12
Tuis Gids
10.
This is the URL (e.g. a folder or a web page) where Konqueror will jump to when the \"Home\" button is pressed. This is usually your home folder, symbolized by a 'tilde' (~).
2006-04-05
Hierdie is die URL (bv. gids of web blad) waarheen Konqueror sal spring as jy die \"Tuis\" knoppie druk. Dit is gewoonlik jou tuis gids, wat deur 'n tilde (~) gesimboliseer word.
11.
Show file tips
2006-04-05
Vertoon lêer tipe
12.
Here you can control if, when moving the mouse over a file, you want to see a small popup window with additional information about that file
2006-04-05
Jy kan hier beheer of jy 'n klein opspring venster wil sien met addisionele inligting oor 'n lêer sodra die muis bo-oor die lêer beweeg word.
13.
Show previews in file tips
2006-04-05
Vertoon voorskoue in lêer tipes
14.
Here you can control if you want the popup window to contain a larger preview for the file, when moving the mouse over it
2006-04-05
Hier kan jy stel of jy 'n grootter voorskou van die lêer wil sien.
15.
Rename icons inline
2006-04-05
Herbenoem ikone inlyne
16.
Checking this option will allow files to be renamed by clicking directly on the icon name.
2006-04-05
Hierdie opsie bepaal of 'n lêer herbenoem kan word deur direk op die ikoon naam te kliek.
17.
Show 'Delete' menu entries which bypass the trashcan
2006-04-05
Vertoon 'Vee uit' kieslys inskrywings, wat nie die asblik gebruik nie.
18.
Uncheck this if you do not want 'Delete' menu commands to be displayed on the desktop and in the file manager's menus and context menus. You can still delete files when hidden by holding the Shift key while calling 'Move to Trash'.
2006-04-05
Kies hierdie opsie as jy die 'Vee uit' kieslys opdrag vertoon wil hê in die werkskerm en lêerbestuurder se kieslyste. As hierdie opsie nie gekies is nie, kan 'n lêer direk uitgevee word deur 'shift' in te hou terwyl op 'Beweeg na die Asblik' gekies word.
19.
Standard font
2006-04-05
Standaard skrif tipe
20.
This is the font used to display text in Konqueror windows.
2006-04-05
Hierdie is die skrif tipe wat gebruik word as Konqueror teks vertoon.
21.
Ask confirmation for deleting a file.
2006-04-05
Vra bevestiging vir verwydering van 'n lêer.
22.
Ask confirmation for move to trash
2006-04-05
Vra bevestiging om te beweeg na gemors
23.
This option tells Konqueror whether to ask for a confirmation when you move the file to your trash folder, from where it can be recovered very easily.
2006-04-05
Hierdie opsie bepaal of Konqueror moet vra voordat 'n lêer na die asblik geskuif word.
24.
This option tells Konqueror whether to ask for a confirmation when you simply delete the file.
2006-04-05
Hierdie opsie bepaal of Konqueror moet vra voordat 'n lêer permanent uitgevee word.
25.
Selection
2006-04-05
Keuse
26.
&Icon Size
2006-04-05
Ikoon Grootte
27.
S&ort
2006-04-05
Sorteer
28.
Iconview Toolbar
2006-04-05
Ikoon-aansig Nutsbalk
29.
Iconview Extra Toolbar
2006-04-05
Ikoon-aansig Addisionele Nutsbalk
30.
Icon Size
2006-04-05
Ikoon Grootte
31.
Sort
2006-04-05
Sorteer
32.
Multicolumn View Toolbar
2006-04-05
Multi-kolom Besigtig Nutsbalk
33.
&Folder
2006-04-05
Gids
34.
&Bookmark
2006-04-05
Boekmerk
35.
&Import
2006-04-05
In voer
36.
&Export
2006-04-05
Voer uit
37.
Show Details
2006-04-05
Vertoon Details
38.
Detailed Listview Toolbar
2006-04-05
Gedetaileerde Lys-aansig Nutsbalk
39.
Info Listview Toolbar
2006-04-05
Inligting Lys-aansig Nutsbalk
40.
Treeview Toolbar
2006-04-05
Boom aansig Nutsbalk
41.
Limits
2006-04-05
Limiet
42.
URLs e&xpire after
2008-01-12
Urls vertrek na
43.
Maximum &number of URLs:
2006-04-05
Maksimum nommer van Urls:
44.
Custom Fonts For
2006-04-05
Pasmaak Skriftipes Vir
45.
URLs newer than
2006-04-05
Urls nuwer as
46.
Choose Font...
2006-04-05
Kies Skrif tipe...
47.
URLs older than
2006-04-05
Urls ouer as
48.
Details
2006-04-05
Details
49.
Detailed tooltips
2006-04-05
Gedetaileerde sleutel-leidraad
50.
Shows the number of times visited and the dates of the first and last visits, in addition to the URL
2008-01-12
Vertoon die nommer van times besoekte en die datums van die eerste en laaste besoeke, in byvoeging na die Url